18/06/2026
Laerskool Roodekrans Amptelik
Baie sterkte aan die eerste span!!
Julle het hard gewerk en nou is die tyd om die vrugte te pluk.
Baie sterkte ook aan die coaches en dankie vir julle harde werk en insette ook.
Gaan haal daai beker!!!