Ds Farren Cloete

Soos baie van julle weet doen ek geen besprekings vir die jaar. Ek doen wel net my Voelgoed met Farren en Friends shows ...
16/02/2026

Soos baie van julle weet doen ek geen besprekings vir die jaar. Ek doen wel net my Voelgoed met Farren en Friends shows want ek het die ander provinsies belowe! Ons begin in Port Elizabeth met ons eerste show! 11 April 2026 om 2uur. Die early bird kaartjies is beskikbaar tot 28 Februarie 2026 vir R149. Maak seker julle kry julle kaartjies! Kom saam jou vriende en familie en kom worship saam met ons๐Ÿ’“

Deel asb hierdie poster met julle menseโœŒ๏ธ

Hier is die link om julle kaartjies te kry:
https://voelgoed.co.za/eksterne-funksie/voelgoed-met-farren-en-friends.

Sien julle daar!

Voelgoed met FARREN en friends! se uitverkoopte Kaapse show kom Port Elizabeth toe!  Laat ons splinternuwe tema   jou in...
29/12/2025

Voelgoed met FARREN en friends! se uitverkoopte Kaapse show kom Port Elizabeth toe! Laat ons splinternuwe tema jou inspireer om weer opgewonde te voel oor die mooi dinge wat kom! En my vriende, wat saam met my op die verhoog kuier, se musiek en stories sal jou laat dans, sing en lag!

EARLY BIRD-KAARTJIES aanlyn beskikbaar by: https://voelgoed.co.za/eksterne-funksie/voelgoed-met-farren-en-friends/

Tot 31 Desember 2025 is die kaartjies R149! Januarie 2026 is kaartjies R180. Saterdag 11 April 14:00 by Ebenezer International Church Port Elizabeth.

07/09/2025

Ek deel graag met julle hier op Facebook my "Kom saam my kerk toe" vlog. Ek hoop julle hou daarvan. Mooi daggie๐Ÿค

04/09/2025

My jeug het my vanaand kom kuier. Ek het chippies gebak vir hulle en ons het lekker gekuierโค๏ธ

03/09/2025

Mag julle elkeen n beautiful dag hรช๐Ÿค

โ€ผ๏ธ๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—™๐—”๐—ฅ๐—ฅ๐—˜๐—ก ๐—ฒ๐—ป ๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€!๐Ÿ’•Yeah! Ek en Voelgoed Media bring vir jou iets besonders โ€“ โ€™๐—ป ๐˜€๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ณ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ...
01/09/2025

โ€ผ๏ธ๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—™๐—”๐—ฅ๐—ฅ๐—˜๐—ก ๐—ฒ๐—ป ๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€!
๐Ÿ’•
Yeah! Ek en Voelgoed Media bring vir jou iets besonders โ€“ โ€™๐—ป ๐˜€๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ณ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜€๐—ฎ๐—น ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ!
๐ŸŽต
๐—˜๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜€ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฎ๐—น ๐—ป๐—ถ๐—ฒ โ€“ saam met my op die verhoog is ๐—บ๐˜† ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ, wie se sielvolle musiek jou gees sal ophef.
๐Ÿ˜
Ons weet die lewe is nie altyd maklik nie, maar ๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—™๐—”๐—ฅ๐—ฅ๐—˜๐—ก ๐—ฒ๐—ป ๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€! se show is vir elke vrou wat al moeg gevoel het, wat al gebid het vir hoop, wat dalk haar glimlag iewers verloor het ...
๐Ÿ’ƒ
๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ๐˜€๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ โ€“ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ถ๐˜€ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด! Bring jou susters, bring jou hart, en kom dans, sing en lag saam met ons!

Moenie dit misloop nie ๐ŸŽŸ๏ธ kry nรณรบ jou ๐—˜๐—ฎ๐—ฟ๐—น๐˜† ๐—•๐—ถ๐—ฟ๐—ฑ-๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ by VoelgoedEvents, kliek https://voelgoed.co.za/eksterne-funksie/voelgoed-met-farren-en-friends/
๐Ÿ“… 11 Oktober
๐Ÿ•’ 14:00 tot 17:00
๐Ÿ“ AGS Goodwood, Tygerdal

Address

1 Van Zyl Street
Lambert's Bay
8130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ds Farren Cloete posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ds Farren Cloete:

Share