Mej Bene 2020 Wes-Kaap

Mej Bene 2020 Wes-Kaap We are a professional and reliable online shopping centerproviding a variety of hot selling products at reasonableprices and shipping them globally.

02/07/2021

Kan Covid nie maar verby gaan , dat ons kan voortgaan met mej.Bene.

18/07/2020

Ons SAL hierdie kompetisie hervat sodra ons land na fase 2 gaan. Intussen kan jul gerus nou al inskryf. Ongelukkig het van die venue reeds gesluit weens Covid en onderhandelinge met ander is tans in proses..Groete. .nuwe datums volg spoedig.

Ja Ja Ja !!! ons gaan aan. Alle besonderhede is op die inskrywings form. !!! Stuur slegs n "Hello" vanaf jou eie e-pos n...
16/06/2020

Ja Ja Ja !!! ons gaan aan. Alle besonderhede is op die inskrywings form. !!! Stuur slegs n "Hello" vanaf jou eie e-pos na : bene@gaangrootradio .co.za En jy ontvang dan jou info. Doen dit sommer NOU !!!

Mej . Bene 2020 gaan steeds voort. Datums en venues sal aangekondig word na die "tyd van afsondering" dankie!
06/04/2020

Mej . Bene 2020 gaan steeds voort. Datums en venues sal aangekondig word na die "tyd van afsondering" dankie!

Mej Bene gaan steeds voort. Datums en venus sal aangekondig word na die"tyd van afsondering" baie dankie.
06/04/2020

Mej Bene gaan steeds voort. Datums en venus sal aangekondig word na die"tyd van afsondering" baie dankie.

25/03/2020

Vanaf vandag en weens die Corona "Tuis bly" sal ons nie so gereeld hier plasings maak. Wees veilig en ons beloof om in kontak te bly. Ons gaan steeds voort maar datums sal eers na 16 April bekend gemaak word. Groete.

17/03/2020

Inskrywings vorms sal vanaf Donderdag 19 Maart beskikbaar wees by ; [email protected] Laat slegs u naam en van. Die nodige sal onverwyld aan u gestuur word na dieselfde e-pos. U kan dit ook per WhatsApp ontvang deur slegs die woord "Bene" te stuur na 0795058450

15/03/2020

Vanaf Maandag sal die inskrywings vorms beskikbaar wees deur net jou naam en e-pos te stuur na [email protected]. Kom nou dames, Neem gerus deel aan hierdie besonderse geleentheid. !!

Address

Posbus 173
Langebaan
7357

Opening Hours

18:00 - 22:00

Telephone

+27795058450

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mej Bene 2020 Wes-Kaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mej Bene 2020 Wes-Kaap:

Share

Category