22/03/2026
Hi everybody. Corne that serviced my sewing machine in pta is in town and left me this message. I can really reccommend him.
Goeie naand. Vertrou dit gaan wel. Ons beoog om Dinsdag 24/3/2026 op Langebaan te werk. As daar genoegsaam behoefte is.
Laat weet as u ons dienste benodig asb?
Dit, is hoe ons rol!
Behoorlike diens en
herstel van alle fabrikate
-Borduur-
-Naaldwerk-
-Omkapmasjiene.
Huishoudelik en Industrieel.
Selfs op u perseel.
Jaarlikse onderhoudsdiens vanaf R650 vir intree naaimasjien.
Kontak ons vir u masjiene se omgee afspraak!
0825992465
Those that are english and cannot undrrstand, just leave me a message and I will translate.