Anni se Markie

Anni se Markie Anni se Markie is 'n heerlike snuf, rond-grawe snuistery winkeltjie in die hartjie van Langebaan. Hier is ietsie vir almal wat die Weskus besoek.

Geskenke, dekor, hout- en leerprodukte, 100% katoen produkte, vars gebak, konfyt, kelims!

28/04/2026
Hierdié gemaklike EN mooi elke dag rokke by Anni se Markie!
11/02/2023

Hierdié gemaklike EN mooi elke dag rokke by Anni se Markie!

By Anni se Markie het ons 'n passie vir Karooskapies🐑📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.Ons k...
23/08/2022

By Anni se Markie het ons 'n passie vir Karooskapies🐑

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Koop vandag vir jou 'n pragtige Weskusblomme brilhuisie of houer 🕶️📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, L...
22/08/2022

Koop vandag vir jou 'n pragtige Weskusblomme brilhuisie of houer 🕶️

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Kom kry vir jou rottang mandjies vir verskillende gebruike of 'n lekkerruik, vrolike, vêrsie seep. 😉📍Ons winkel is op di...
18/08/2022

Kom kry vir jou rottang mandjies vir verskillende gebruike of 'n lekkerruik, vrolike, vêrsie seep. 😉

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Pragtige kleure keramiek "knobbs" vir deure, laaie, kaste en kastroldeksels. 📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main...
17/08/2022

Pragtige kleure keramiek "knobbs" vir deure, laaie, kaste en kastroldeksels.

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Koop vir jou 'n stylvol en kwaliteit handsak. Anni se Markie het baie kleure en style om van te kies.👜📍Ons winkel is op ...
10/08/2022

Koop vir jou 'n stylvol en kwaliteit handsak. Anni se Markie het baie kleure en style om van te kies.👜

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

GOEIE NUUS!!!🥳 Anni se Markie het nuwe serpe in gekry.📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.Ons ...
09/08/2022

GOEIE NUUS!!!🥳 Anni se Markie het nuwe serpe in gekry.

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Lewe in gemak. Anni se Markie het 'n verskeidenheid van pragtige skoene. Kom besoek ons gerus.👌📍Ons winkel is op die hoe...
04/08/2022

Lewe in gemak. Anni se Markie het 'n verskeidenheid van pragtige skoene. Kom besoek ons gerus.👌

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Is jy lus vir 'n nuwe styl of om net bietjie jouself te bederf? Anni se Markie het iets vir almal.🥳📍Ons winkel is op die...
01/08/2022

Is jy lus vir 'n nuwe styl of om net bietjie jouself te bederf? Anni se Markie het iets vir almal.🥳

📍Ons winkel is op die hoek van Bree en Main Straat, Langebaan.

Ons kontak nommer:
083 285 8900☎️

Address

Main Road, Marra Square
Langebaan
7357

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 17:00

Telephone

+27832858900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anni se Markie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anni se Markie:

Share