Uit die Wakis

Uit die Wakis Ek is 'n jong dogter wat graag naaldwerk doen. Hier sal my skeppinge besigtig en bestel kan word.

My nuutste projek! Moeder se vatlappe was gedaan en hier was toe my oplossing!
16/01/2024

My nuutste projek! Moeder se vatlappe was gedaan en hier was toe my oplossing!

Die manne was baie tevrede met hulle hemde en hoede. My innige dank aan al die manne wat my vertrou het om die deel van ...
05/01/2024

Die manne was baie tevrede met hulle hemde en hoede. My innige dank aan al die manne wat my vertrou het om die deel van hulle uitrustings te maak.

Ek was nou baie stil maar ek kan met trots aankondig dat ek klaar is met my heel eerste gróót naaldwerk-projek! 13 Hemde...
31/12/2023

Ek was nou baie stil maar ek kan met trots aankondig dat ek klaar is met my heel eerste gróót naaldwerk-projek! 13 Hemde en 13 hoede vir 13 manne om op Geloftedag te dra.

'n Fraai rokkie en hoedjie vir 'n pragtige tweejarige dogtertjie. Kontak nommer is 065 592 8231. GananJaH Kotze
10/10/2023

'n Fraai rokkie en hoedjie vir 'n pragtige tweejarige dogtertjie. Kontak nommer is 065 592 8231. GananJaH Kotze

Address

Loeriesfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit die Wakis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uit die Wakis:

Share