26/11/2024
𝐖𝐄𝐍 𝐦𝐞𝐭 𝐖𝐢𝐧𝐬𝐤𝐨𝐨𝐩𝐓𝐨𝐞𝐫𝐞! ✈️🗺️
Jy kan R5 000-afslag wen op jou eerste of volgende toer!
📍𝐕𝐨𝐥𝐠 𝐡𝐢𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞 𝐦𝐚𝐤𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐬𝐭𝐚𝐩𝐩𝐞:👇
👉VOLG WinskoopToere se Facebook en Instagram blaaie.
👉TAG 2 vriende in die kommentaar.
👉GEE 'n oorspronklike # (𝘩𝘢𝘴𝘩𝘵𝘢𝘨) wat oor toer/reis gaan in die kommentaar. Bv. 😂
Kompetisie 𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭 Vrydag 29 November 2025 om 00:00.
Die wenner sal Vrydag 6 Desember 2025 aangekondig word.
B's & V's
Die beoordeelaars se besluit is finaal.
R5 000-afslag is geldig vir enige toer tydens 2025 en 2026.
Die wenner moet self die R5 000-afslag gebruik - dit is nie-oordraagbaar.
Afslag kan nie verruil word vir kontant nie.