W&M Fabulous Designs

W&M Fabulous Designs Here at W&M Fabulous Designs, we run a small operation based in the Cape Winelands offering high-quality, durable, handmade products.

Tuin-TerapieHierdie unieke grafies word elkeen met die hand geverf met spesiale boodskappies op. Definitief 'n geskenk v...
05/09/2021

Tuin-Terapie

Hierdie unieke grafies word elkeen met die hand geverf met spesiale boodskappies op.

Definitief 'n geskenk vir enige geleentheid of net 'n bederf vir daardie spesiale iemand !

Prys : R290 elk

Koerier dienste beskikbaar teen eie koste.

Kontak ons by 0670195568 om bestelling te plaas of vir meer inligting !

Materiaal veeldoelige sakke beskikbaar vir die kiddies ! Kan gebruik word as oornag sakkie, kos sakkie, speelgoed sakkie...
05/09/2021

Materiaal veeldoelige sakke beskikbaar vir die kiddies !

Kan gebruik word as oornag sakkie, kos sakkie, speelgoed sakkie, strand sakkie ens.

Grootte : medium, met plastiek inner
330 x 140 x 240

Prys : R185

Kontak ons by 0670195568 om bestelling te plaas !

Die volgende sakke is beskikbaar ! Kunsleer/vynil veelvoudige sakke, met 'n kleiner utility sakkie wat by dit pas.Groott...
25/08/2021

Die volgende sakke is beskikbaar !

Kunsleer/vynil veelvoudige sakke, met 'n kleiner utility sakkie wat by dit pas.

Grootte van die sak : Large met plastiek inner
330 x 170 x 240

Prys : R 365

Klein sakkie prys : R79

Kontak ons gerus op Facebook of WhatsApp om 'n bestelling te plaas of vir meer inligting !

Ons is op Facebook!Ons deel graag met julle ons fabulous veeldoelige materiaal sakke wat beskikbaar is.Dit kan 'n breisa...
19/08/2021

Ons is op Facebook!

Ons deel graag met julle ons fabulous veeldoelige materiaal sakke wat beskikbaar is.

Dit kan 'n breisak, kantoor sak, juffrou sak of enige sak vir jou wees !

Grootte : Large, met plastic inner
330 x 170 x 240

Prys : R265.00

(Countrywide Shipping available at extra cost)

Address

Nordyk Park 5, Unit 1, Tegno Street
Malmesbury
7300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when W&M Fabulous Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to W&M Fabulous Designs:

Share