Liefie-lyfie

Liefie-lyfie Ons verkoop die allermooiste baba- en kleuterklere (Butter, Just Chillin', Krulkop en Pickalilly), a

Ons verkoop die allermooiste baba- en kleuterklere (Butter, Just Chillin', Likalief en Pickalilly), asook Cherry Melon-swangerskapklere.

30/11/2020

Môre almal. Al ons laaste goedjies (ook die Cherry Melon-klere) is nou beskikbaar by Nuweplaas Padstal teen baie goeie pryse. Gaan loer gerus daar :)

Oulike ekstras!
05/10/2020

Oulike ekstras!

Die laaste doopkleertjies.
05/10/2020

Die laaste doopkleertjies.

Vir die dogtertjies!Die pryse en groottes staan by elke foto. Stuur 'n inbox-boodskap as jy belangstel. Ek kan pakkies l...
05/10/2020

Vir die dogtertjies!

Die pryse en groottes staan by elke foto. Stuur 'n inbox-boodskap as jy belangstel. Ek kan pakkies landwyd koerier, of goedjies in Malmesbury afgee.

Vir die seuntjies! Die pryse en groottes staan by elke foto. Stuur 'n inbox-boodskap as jy belangstel. Ek kan pakkies la...
05/10/2020

Vir die seuntjies!

Die pryse en groottes staan by elke foto. Stuur 'n inbox-boodskap as jy belangstel. Ek kan pakkies landwyd koerier, of goedjies in Malmesbury afgee.

05/10/2020

Hi almal! Soos julle weet, het ons winkel in Malmesbury in Desember verlede jaar reeds toe gemaak. Ons het egter nog 'n paar oulike goedjies oor wat ons teen baie billike pryse verkoop. Ek sal dit stuk-stuk post.

02/01/2020

Hi Baby doeke sal van Saterdag af beskikbaar wees by De La Rosca Interiors, Voortrekkerweg 131, Malmesbury.

23/12/2019

Ons is nog net vandag en môre oop (môre net tot 13:00). Daar is nou 50% afslag op die meeste goedjies in die winkel - ook op die tweedehandse klere en swangerskapklere.

Van vandag af tot ons Dinsdag toemaak, is daar 50% afslag op uitgesoekte items. Die pryse en groottes is by elke foto. D...
21/12/2019

Van vandag af tot ons Dinsdag toemaak, is daar 50% afslag op uitgesoekte items. Die pryse en groottes is by elke foto. Daar is nog 'n klomp ander mooi goedjies oor!

Ons is nog net 5 dae oop! Dié blokkies is nou 40% afgemerk, asook die helfte van ons voorraad. Kom koop vir oulaas van o...
19/12/2019

Ons is nog net 5 dae oop! Dié blokkies is nou 40% afgemerk, asook die helfte van ons voorraad. Kom koop vir oulaas van ons mooi goedjies.

Ons het nog net 'n paar van dié boekies oor. Dit is ideaal vir peuters - met flappies wat oplig en pragtige illustrasies...
18/12/2019

Ons het nog net 'n paar van dié boekies oor. Dit is ideaal vir peuters - met flappies wat oplig en pragtige illustrasies. Dit was R130 elk, maar kos nou R97,50 elk.

16/12/2019

Ons is vandag oop tot 13:00. Daar is nog heelwat winskopies oor!

Address

Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefie-lyfie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share