17/11/2024
Stem asb vir Nika!!
Nika Geldenhuys Hoërskool Middelburg Deel: Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Ek was van die begin van my matriekafskeidrok-reis baie oopkop gewees oor die die verskilende snitte, style en lap wat beskikbaar is. Nadat ek 'n paar rokke aangepas het, het ek gou besef dat my matriekafskei...