Gecko Canvas

Gecko Canvas Hierdie is Gecko Canvas se blad. Hier adverteer ons Gecko canvas hand gemaakte canvas produkte. Kontak ons geen buite adverteering nie asb.

Hier word net bestellings geplaas en antwoorde op vrae sal beantwoord word. bestellings kan op die blad, deur email of foon ge doen word. 0824798688 Carien.

Ons hou daarvan om te sien wanneer kliënte gelukkig is met die diens wat hulle ontvang! 😍Nog 'n pragtige, persoonlike wi...
09/06/2026

Ons hou daarvan om te sien wanneer kliënte gelukkig is met die diens wat hulle ontvang! 😍
Nog 'n pragtige, persoonlike wielcover suksesvol voltooi en afgelewer.
Dankie vir julle ondersteuning en vertroue in Gecko Canvas. 🦏🔥

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jackie van Wyk, Leazill Peenze, Elize Steenkamp, Piet En ...
03/06/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jackie van Wyk, Leazill Peenze, Elize Steenkamp, Piet En Caroline Badenhorst, Natasha Gouws, Ansie Miller, Andrew Nye, Henriette Lubbe Ackerman

Hou julle ogies op die blad eks besig met nog baie stunning wheelcovers wat uitgaan die week
02/06/2026

Hou julle ogies op die blad eks besig met nog baie stunning wheelcovers wat uitgaan die week

Thank you Annebelle for your sincere feedback on the service you received from Gecko Canvas. I love what I do and love s...
26/05/2026

Thank you Annebelle for your sincere feedback on the service you received from Gecko Canvas. I love what I do and love seeing my clients happy with great products.

FANTASTIES!!! 🌟Nog 2 pragtige wheelcovers deur Gecko CanvasWhatsApp Gecko Canvas Carien @ 081 337 8379en plaas jou beste...
25/05/2026

FANTASTIES!!! 🌟
Nog 2 pragtige wheelcovers deur Gecko Canvas
WhatsApp Gecko Canvas Carien @ 081 337 8379
en plaas jou bestelling vandag! 🚙✨

Nog n stunning wheelcover vir n baie tevrede klient Dankie tannie Elize dat tannie Gecko Canvas altyd ondersteun
23/05/2026

Nog n stunning wheelcover vir n baie tevrede klient Dankie tannie Elize dat tannie Gecko Canvas altyd ondersteun

19/05/2026

Amen

Address

Middelburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gecko Canvas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gecko Canvas:

Share