14/01/2018
Goeie dag,
Ek hoop jy is net so opgewonde soos ons oor !
My passie is visvang en dit was nog altyd my droom om Visvang my besigheid te maak en Afrikaans is my Moedertaal waarop ek trots is, vandaar die geboorte van . Ons is ‘n nuwe besigheid wat nog in babadoeke is. Ek is besig om alles bymekaar te kry om maandeliks vir my mede entoesiaste ‘n spesiale moet he pakket saam te stel wat klokslag by jou deur afgelewer word. Ek beoog tans om die eerste stukkie vishemel in April uit te stuur.
Dit sal op ‘n subskripsie basis werk:
Vir elke subskripsie sal daar 'n sub-katogorie wees vir bv Karp, Bass, Baber etc boksie.
1. Pakket – Basis Pakket met 6-8 produkte ingesluit ‘n Wow produk teen +- R300 pm
2. ’er – Pakket met 8-10 produkte ingesluit Wow produk teen +- R400 pm
3. ’ste – Pakket met 10-12 produkte ingeslui Wow produk +- R500 pm
Ek laat weet jou sodra ons Webwerf oop is vir besoek en wanneer jy jou pre-order kan plaas / subskripsie kan registreer.
E-pos of bel my gerus vir enige verdere navrae.
Vertel asb jou vriende en familie en gaan like ons FB Blad.
Vriendelike Groete,
Hans Nortman
Tel Nr: 083 314 4340