All About Eve - Middelburg

All About Eve - Middelburg ALL ABOUT EVE... 💜
A shop where woman can indulge in all things pretty and nice at affordable prices Your one stop gift shop

Permanently closed.

All About Eve is a shop where woman can induldge in all things pretty and nice at affordable prices that is!

Hallo almal.Ek het my winkel (ALL ABOUT EVE) verkoop, agv gesondheids redes en die dames wat Kryolan soek skakel gerus v...
29/01/2026

Hallo almal.
Ek het my winkel (ALL ABOUT EVE) verkoop, agv gesondheids redes en die dames wat Kryolan soek skakel gerus vir Allisha van Glamour Beauty sy is ń geregistreerde agent in Middelburg en het altyd voorraad..
No: 0728916037
Groete Charmaine 🌹🌹

28/09/2025

**Liewe kliënte, vriende en ondersteuners**

Met 'n hart vol dankbaarheid wil ek vandag vir elkeen van julle wat die afgelope 11 jaar deel was van my besigheid, ‘n diepe en opregte dankie sê.

Dankie vir julle lojale ondersteuning, vir elke aankoop, elke gesprek, elke glimlag en elke stukkie vertroue wat julle in my en my besigheid gestel het. Julle het dit vir my moontlik gemaak om nie net ‘n bestaan te maak nie, maar ook om met liefde en passie te doen wat ek liefhet.

Ongelukkig het my gesondheid die afgelope tyd agteruit gegaan, en ek moes die moeilike besluit neem om my besigheid te verkoop. Dit was nie maklik nie, maar ek glo dit is die regte stap vir my gesondheid en toekoms.

Ek gaan julle vreeslik mis – elke gesig, elke geselsie, elke verhouding wat oor die jare opgebou is. Julle het meer as net kliënte geword – julle het vriende geword, en ek dra julle met groot liefde en dankbaarheid in my hart.

Mag daar net mooi dinge vir elkeen van julle voorlê. Ek groet nie met trane nie, maar met diep waardering en liefde.

Baie dankie dat ek vir 11 jaar deel van julle lewens kon wees.

Met liefde en waardering,
Charmaine 🌹🌹🌹

🌹All about Eve 🌹 🌹Ons is elke dag oop van 9 tot 5🌹Saterdae 9-1 🌹Kom besoek ons gerus, ons is in Kanonkop Sentrum. 🌹082 7...
06/06/2025

🌹All about Eve 🌹

🌹Ons is elke dag oop van 9 tot 5
🌹Saterdae 9-1

🌹Kom besoek ons gerus, ons is in Kanonkop Sentrum.

🌹082 778 5901

🌹All about Eve 🌹 🌹Kanonkop Sentrum 🌹082 778 5901
05/06/2025

🌹All about Eve 🌹

🌹Kanonkop Sentrum

🌹082 778 5901

🌹All about Eve 🌹 🌹Kom kry jou Kryolan by ons daar is altyd in voorraad.🌹🌹Kanonkop Sentrum 🌹082 778 5901
02/06/2025

🌹All about Eve 🌹

🌹Kom kry jou Kryolan by ons daar is altyd in voorraad.🌹

🌹Kanonkop Sentrum

🌹082 778 5901

🌹All about Eve 🌹 🌹Ons is oop van 9 tot 5 (Maandag tot Vrydag)🌹Saterdae van 9-1 🌹Kom kuier gerus.🌹Kanonkop Sentrum 🌹082 7...
02/06/2025

🌹All about Eve 🌹

🌹Ons is oop van 9 tot 5 (Maandag tot Vrydag)
🌹Saterdae van 9-1

🌹Kom kuier gerus.

🌹Kanonkop Sentrum

🌹082 778 5901

🌹All about Eve 🌹 🌹Ons is elke dag oop van 9 tot 5.Saterdag 9 tot 1.🌹Kanonkop Sentrum 🌹082 778 5901
30/05/2025

🌹All about Eve 🌹

🌹Ons is elke dag oop van 9 tot 5.
Saterdag 9 tot 1.

🌹Kanonkop Sentrum

🌹082 778 5901

🌹ALL ABOUT EVE.🌹🌹Ons is elke dag oop van 9 tot 5🌹Saterdae van 9 tot 1🌹Kanonkop Sentrum 🌹082 778 5901
27/05/2025

🌹ALL ABOUT EVE.🌹

🌹Ons is elke dag oop van 9 tot 5

🌹Saterdae van 9 tot 1

🌹Kanonkop Sentrum

🌹082 778 5901

🌹All about Eve 🌹 🌹Ons is daagliks oop vanaf 9 tot 5🌹Saterdae vanf 9 tot 1🌹Kanonkop Sentrum 082 778 5901
23/05/2025

🌹All about Eve 🌹

🌹Ons is daagliks oop vanaf 9 tot 5
🌹Saterdae vanf 9 tot 1

🌹Kanonkop Sentrum

082 778 5901

🌹All about Eve 🌹 📍ONS IS OOP VIR BESIGHEID. 📍🌹Kanonkop Sentrum 🌹082 778 5901
15/05/2025

🌹All about Eve 🌹

📍ONS IS OOP VIR BESIGHEID. 📍

🌹Kanonkop Sentrum

🌹082 778 5901

10/05/2025

Address

Middelburg
1055

Telephone

+27827785901

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when All About Eve - Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category