Mosselbaai Loka

Mosselbaai Loka LOKA se reeks bestaan uit reg-om-te-dra, meng-en-pas, veelsydige kledingstukke wat uit material gemaak word wat ekstra gemak en luuksheid waarborg.

Ons ontwerpe is nie seisoengebonde of volgens modegiere nie, maar tydloos, uniek en elegant vir elke vrou. GeleΓ« in die Wes Kaap is ons pragtige Mosselbaai Winkel! Hierdie winkel blom op die hoekie van Marsh Straat (nommer 8). LOKA Mosselbaai het vir 3 jaar al hul tuiste daar en bied Ε„ groot verskeidenheid LOKA dames en kinder klere vir elke seisoen, mooiste bykomstighede (soos leer handsakke, sko

ene, oorbele), asook ons eie denim reeks. Mosselbaai is ook die tuiste van die LOKA fabriek waar al ons kledingstukke met BAIE liefde en die hand aanmekaar gesit word.

07/09/2026
Okay, die Tilted Staute Jeans het nou amptelik ’n persoonlikheidskrisis… πŸ˜‚πŸ‘–Want kyk net wat gebeur as Leana hom met vers...
07/09/2026

Okay, die Tilted Staute Jeans het nou amptelik ’n persoonlikheidskrisis… πŸ˜‚πŸ‘–

Want kyk net wat gebeur as Leana hom met verskillende Loka toppies laat kuier! πŸ‘€

πŸ‘– Tilted & Mila β€” eenvoudig, chic & altyd ’n wenner
✨ Tilted & Jasira Sweater β€” bietjie meer statement & lekker stylvol
🀞🏻 Tilted & Solana Nammie β€” kleurvol, vars & sommer vrolik
🫢🏻 Tilted & Amariah Vlermuis β€” gemaklik met daai effortless β€œek het nie probeer nie” look

Of is jou antwoord
Ek weier om te kies...... Sit al vier in my pakkie πŸ˜‚πŸ‘–

07/09/2026
07/09/2026

⚠️As net 10% van ons 154 000 followers hierdie post like… sal ons meer as 15 000 likes hΓͺ.

Enige besigheid werk SO hard aan hulle sosiale media en soms justify die hoeveelheid likes dit glad nie…..

⚠️SO ons wil nou toets!!!! En FB se algorithm so bietjie breek…..

154 000 followers…

Maar hoeveel van julle gaan vandag hierdie post LIKE , SHARE of nog beter L❀️VE!!

⚠️Geen kompetisie.
⚠️Geen giveaway.
⚠️Net ’n lekker eksperiment.....

As jy hierdie sien, druk net ❀️ en los ’n πŸ‘‹ in die comments.
Nog beter…. Vertel ons hoekom jy Loka love!!!

Kom ons kyk hoe sterk die LOKA-familie regtig is.

Ek weet nie πš πšŠπšŠπš›πšŸπš˜πš˜πš› jy vandag wag nie…Miskien wag jy vir ’n πšπšŽπšžπš› om oop te gaan.Miskien wag jy vir πšπšŽπš—πšŽπšœπš’πš—πš.Miskien wag...
07/09/2026

Ek weet nie πš πšŠπšŠπš›πšŸπš˜πš˜πš› jy vandag wag nie…

Miskien wag jy vir ’n πšπšŽπšžπš› om oop te gaan.
Miskien wag jy vir πšπšŽπš—πšŽπšœπš’πš—πš.
Miskien wag jy vir πšŠπš—πšπš πš˜πš˜πš›πš.
Of dalk wag jy net vir daardie een dag waar alles weer πš•πš’πšπšπšŽπš› voel.

Maar onthou netβ€¦πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»

Net omdat jy π™½π™Έπ™Ίπš‚ sien gebeur nie, beteken dit nie God doen π™½π™Έπ™Ίπš‚ nie.

Hy werk dikwels die 𝑴𝑬𝑬𝑺𝑻𝑬 wanneer ons die πš–πš’πš—πšœπšπšŽ kan sien.

Ons raak so maklik πš–πš˜πšŽπšπšŽπš•πš˜πš˜πšœ wanneer dinge nie volgens Γ³ns tyd gebeur nie. Maar God kyk verder as vandag.
Hy πšœπš’πšŽπš— wat voorlΓͺ.
Hy weet watter πšπšŽπšžπš›πšŽ oop moet gaan… en watter gesluit moet bly!!!!

Vertrou Hom ook in die 𝚠𝚊𝚐𝚝𝚒𝚍.⏱

Want eendag gaan jy terugkyk en besef…
As God vroeΓ«r β€œja” gesΓͺ het, sou jy dalk nie gereed gewees het vir dit waarmee Hy jou wou seΓ«n nieπŸ™ŒπŸ»

Mag jy vandag 𝒗𝒓𝒆𝒅𝒆 vind in die wagtyd.πŸ™ŒπŸ»πŸ•°οΈπŸ’›

En mag jy 𝑡𝑢𝑢𝑰𝑻 vergeet dat God se πšœπšπš’πš•πšπšŽ nie beteken Hy het jou vergeet nie!!!

Hy is 𝒓𝒆𝒆𝒅𝒔 besig…
Selfs al kan jy dit nog nie sien nie!!!!πŸ‘πŸ»πŸ’›πŸ™πŸ»

As hierdie boodskap vandag met jou praat, los net ’n β€˜π‘¨π’Žπ’†π’' hieronder!!

Die S in Saterdag staan vir Shopping !! Geen groot planne nodig nie β€” sommer net ’n lekker Saterdag, ’n bietjie rondloer...
05/09/2026

Die S in Saterdag staan vir Shopping !! Geen groot planne nodig nie β€” sommer net ’n lekker Saterdag, ’n bietjie rondloer en dalk ietsie mooi saam met jou huis toe neem. πŸ˜‰πŸŒΏ

Retail therapy is goedkoper as terapie… soms. 😜

As jy vandag net EEN ding by Marie kon kies… wat sou dit wees? πŸ‘€
Drop jou antwoord hieronder! ⬇️

Address

8 Marsh Street
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27837354766

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosselbaai Loka posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mosselbaai Loka:

Shortcuts

Share

Category