Elia Inspired by my Twin Girls, Elia gives me the opportunity to share my love for creating beautiful and

D**k dis tyd dat ek Elia se beskrywing verander na - handmade hair accessories AND BABY MOBILES😍πŸ₯³πŸ€©!!DANKIE vir die onder...
05/04/2024

D**k dis tyd dat ek Elia se beskrywing verander na - handmade hair accessories AND BABY MOBILES😍πŸ₯³πŸ€©!!

DANKIE vir die ondersteuning! Sien gerus die nuwe baby mobile wat ek gemaak het! Was sôveel pret 🀩

Tema: grys en pienk Olifante vir baba kamer

Bestellings kan gemaak word, Chantel 072 45 85 612

Dankie vir hierdie geleendheid!! Handgemaak en sΓ΄ geniet!Bestel by my enige Baby mobile wat jy graag wil hΓͺ 😍072 45 85 6...
19/03/2024

Dankie vir hierdie geleendheid!! Handgemaak en sΓ΄ geniet!

Bestel by my enige Baby mobile wat jy graag wil hΓͺ 😍
072 45 85 612

Super trots om hierdie baby mobile vir baba Lara te gemaak het!! Dankie vir die deel van die foto's!! Stunning finale pr...
11/03/2024

Super trots om hierdie baby mobile vir baba Lara te gemaak het!! Dankie vir die deel van die foto's!! Stunning finale prentjie πŸ’–

Vir bestellings kontak my op my Facebook blad of WhatsApp 072 45 85 612

26/02/2024

Mammas, Tannies en Oumas... VINNIGE VRAGIE. Watse kinder stories kyk julle dogtertjies deesdae wat vir hulle sal AWESOME wees op 'n haarknippie???

Elia se nuwe handgemaakte πŸ§™Harry Potter Knippies nou beskikbaar πŸ§™R40 Elk "Being different isn't a bad thing. It means yo...
19/12/2023

Elia se nuwe handgemaakte πŸ§™Harry Potter Knippies nou beskikbaar πŸ§™

R40 Elk

"Being different isn't a bad thing. It means you're brave enough to be yourself." - Luna Lovegood (HP)

πŸŽ€πŸŽ„πŸŽ€Nuwe Reeks - Limited edition Kersfees knippies πŸŽ€πŸŽ„πŸŽ€R40 eenBestel by 072 45 85 612
18/12/2023

πŸŽ€πŸŽ„πŸŽ€Nuwe Reeks - Limited edition Kersfees knippies πŸŽ€πŸŽ„πŸŽ€

R40 een

Bestel by 072 45 85 612

My nuwe LIMITED EDITION handgemaakte Elia knippie reeks is beskikbaar 😍!!!!πŸŽ€R45 per knippieπŸŽ€Ek gaan post soos ek dit maa...
07/12/2023

My nuwe LIMITED EDITION handgemaakte Elia knippie reeks is beskikbaar 😍!!!!

πŸŽ€R45 per knippieπŸŽ€

Ek gaan post soos ek dit maak. Bestel nou om ongelukkigheid te voorkomπŸ˜πŸ˜œπŸŽ€

Lea lief se Popit Sleepover Spa Verjaarsdag Party Headbands ❀️
07/12/2023

Lea lief se Popit Sleepover Spa Verjaarsdag Party Headbands ❀️

Dit was die lekkerste uitdaging! Het die voorreg gehad om hierdie baby mobile te maak vir 'n nuwe baba dogtertjie wat vr...
07/12/2023

Dit was die lekkerste uitdaging! Het die voorreg gehad om hierdie baby mobile te maak vir 'n nuwe baba dogtertjie wat vroeg in 2024 gebore word!

Sy is ook die eerste dogtertjie wat 'n stelletjie van my nuwe reeks knippies en kop bandjies ontvang het.

Geniet dit baba Lara🌸

Elia had the privilege of making this cake topper for a very special baby shower ❀️ Together with Vinkel en Koljander la...
22/08/2023

Elia had the privilege of making this cake topper for a very special baby shower ❀️ Together with Vinkel en Koljander lasercutting I'm looking forward 2 many more beautiful requests & creations like these🌸🌸🌸

Dankie Mooiste Jy SA vir die geleendheid om hierdie bestelling vir jou te kon maak!!! Elia sien uit na vele meer πŸŽ€πŸŽ€πŸŽ€
15/06/2023

Dankie Mooiste Jy SA vir die geleendheid om hierdie bestelling vir jou te kon maak!!! Elia sien uit na vele meer πŸŽ€πŸŽ€πŸŽ€

Elia het bietjie pret gehad met Verjaarsdae Partytjies en Skool group dress-up projekte πŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ‘ΈπŸ‘ΈπŸ‘ΈπŸ½πŸ·πŸ–πŸ·
11/06/2023

Elia het bietjie pret gehad met Verjaarsdae Partytjies en Skool group dress-up projekte πŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ§œπŸ»β€β™€οΈπŸ‘ΈπŸ‘ΈπŸ‘ΈπŸ½πŸ·πŸ–πŸ·

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elia:

Share