15/06/2026
Vanoggendโฆโฆโ๏ธ
soos die wรชreld stadig wakker word, d**k ek aan hoeveel van ons met vrae leef. Dinge waarvoor ons ๐๐๐ . Drome waarvoor ons ๐ ๐๐๐. Situasies wat ons ๐ ๐๐๐ anders was.
โ๏ธOns ๐๐๐๐ soms ons sal eers vrede hรช wanneer ons die ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ kry.....
Maar dalk lรช die vrede nie in die ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ nie. Dalk lรช dit in die wete dat God ๐๐ด๐ด๐ณ๐ weet wat mรดre bring, al weet ons nie.๐ฅ๏ธ
โ
๏ธElke sonsopkoms is vir my โn sagte herinnering dat ons nie hierdie dag op ons eie ๐ท๐พ๐ด๐ต te dra nie. Dat ons nie alles ๐ท๐พ๐ด๐ต uit te figure voordat ons kan glimlag nie. Dat ons nie perfek ๐ท๐พ๐ด๐ต te wees voordat ons genade ontvang nie.
God gee nie altyd vir ons die hele ๐๐๐๐๐๐๐๐ nie, ๐๐๐๐๐!๐ฆ๏ธ
Hy gee net genoeg ๐๐๐ vir die volgende tree. En vir vandag is dit ๐ถ๐ด๐ฝ๐๐ด๐ถ !!!!
Mag jy vandag ๐๐๐๐๐๐ fokus op wat jy nie weet nie, en ๐ผ๐ด๐ด๐ op die Een wat reeds weet. Mag jou hart ๐๐๐ vind in Sy teenwoordigheid, jou gedagtes ๐๐๐๐ word in Sy vrede, en jou geloof ๐๐๐๐๐๐๐ wees as enige onsekerheid wat jy dra!!!๐ค๏ธ
โ๏ธWant die son het weer opgekomโฆ en Sy genade en liefde vir ons ook!!!!!
Sit โek weet God is REeDS daarโ
en beleef saam dit dit die berusting dat Hy altyd in beheer is!