Lana Handmade

Lana Handmade Each item is carefully crafted with love.

Welcome to Lana Handmade, We specialize in creating adorable burp cloths, personalized towels, and vibrant sublimation prints that make thoughtful gifts or treasured keepsakes. We specialize in creating adorable burp cloths, personalized towels, Quilted Cot bedding, vibrant sublimation prints that make thoughtful gifts or treasured keepsakes.

๐Ÿฆโœจ NEW LITTLE EXPLORER ALERT โœจ๐ŸฆHierdie avontuurlustige klein leeutjie bring die mooiste safari vibes vir enige seuntjie ...
28/05/2026

๐Ÿฆโœจ NEW LITTLE EXPLORER ALERT โœจ๐Ÿฆ

Hierdie avontuurlustige klein leeutjie bring die mooiste safari vibes vir enige seuntjie se kamer ๐ŸคŽ

Kan julle hom imagine op:
๐Ÿผ 'n Handdoekstelletjie
๐Ÿฝ๏ธ โ€™n eetstelletjie
๐Ÿงธ Nursery muur dekor
๐Ÿš™ Safari themed Kombersies

Ek d**k hierdie is so oulike tema! ๐Ÿฆ๐ŸŒฟโœจ

Sou julle hierdie as โ€™n nursery tema kies? ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘‡
https://www.etsy.com/listing/4509095960/little-lion-safari-explorer-clipart












This Clip Art & Image Files item is sold by LanaHandmadewithlove. Ships from United States. Listed on May 21, 2026

โœจ BIG NEWS โœจLana Handmade begin nou โ€™n nuwe kreatiewe avontuur ๐ŸคBaie van julle ken my vir die baba handdoeke, spoegdoek ...
27/05/2026

โœจ BIG NEWS โœจ

Lana Handmade begin nou โ€™n nuwe kreatiewe avontuur ๐Ÿค

Baie van julle ken my vir die baba handdoeke, spoegdoek stelletjies, kombersies en ander baba goodies wat ek met liefde maak ๐Ÿ˜Š

Maar ek het onlangs begin om my eie baba clipart collections te ontwerp โ€” spesiaal vir daai klein lyfies waarvoor ons al hierdie oulike goedjies maak ๐Ÿฅนโœจ

Perfek vir:
๐Ÿค Nursery decor
๐Ÿค Baby gifts
๐Ÿค Handdoek stelletjies
๐Ÿค Hospitaal outfits
๐Ÿค Kamer decor
๐Ÿค Eetstelletjies
๐Ÿค Sublimation printing
๐Ÿค En nog baie meer!

Hierdie digitale bundles is nou beskikbaar op Etsy ๐Ÿฎ๐ŸŒฟโœจ

Ek is SO excited oor hierdie nuwe journey en kan nie wag om nog temas te ontwerp nie ๐Ÿ˜

Maar nou het ek julle hulp nodig ๐Ÿ‘€

Watter temas of baba diertjies wil julle graag volgende sien?

๐Ÿฎ Plaas diertjies
๐Ÿฆ Safari diertjies
๐Ÿงšโ€โ™€๏ธ Feetjies
๐ŸฆŠ Woodland diertjies
๐Ÿฆ„ Unicorns
โœˆ๏ธ Travel themes
๐Ÿš’ Brandweer
๐Ÿš” Polisie karretjies
๐Ÿ‘ธ Princess themes
๐Ÿฌ Under the sea

OF dalk iets anders? ๐Ÿ‘€โœจ

Comment julle idees hieronder ๐Ÿ‘‡๐Ÿค

๐Ÿ›’ Etsy:
https://lanahandmadewithlove.etsy.com/listing/4512160625

This Clip Art & Image Files item is sold by LanaHandmadewithlove. Ships from United States. Listed on May 27, 2026

๐ŸŒธ Personalized Kids Dinner Sets ๐Ÿ๐ŸผMake mealtime special with a set made just for your little one ๐Ÿ’–โœจ Name + unique design...
07/04/2026

๐ŸŒธ Personalized Kids Dinner Sets ๐Ÿ๐Ÿผ

Make mealtime special with a set made just for your little one ๐Ÿ’–โœจ Name + unique design included

Perfect for:๐ŸŽ Gifts๐Ÿ‘ถ Baby showers๐Ÿ’• Spoiling your own little one

๐Ÿ“ฒ Order on WhatsApp: 0769092718

https://wa.me/c/27769092718

Elevate your custom gifting game with these premium stainless steel Coffee Mugs, tumblers, bottles, sippy cups, baby bot...
05/03/2026

Elevate your custom gifting game with these premium stainless steel Coffee Mugs, tumblers, bottles, sippy cups, baby bottels and much more. Perfect for personalized gifting and Corporate branding.

,

WhatsApp for more information or to order:
076 909 2718

๐ŸŒฟ Jaar-afsluiting 2025 ๐ŸŒฟOns is nou gesluit vir die jaar ๐ŸŒธHier is net โ€™n paar van die pragtige items wat ons deur die jaa...
20/12/2025

๐ŸŒฟ Jaar-afsluiting 2025 ๐ŸŒฟ

Ons is nou gesluit vir die jaar ๐ŸŒธ
Hier is net โ€™n paar van die pragtige items wat ons deur die jaar met baie liefde en sorg gemaak het.

Ek wil graag uit my hart dankie sรช vir elke bestelling, elke boodskap, elke deel en elke stukkie ondersteuning.
Sonder julle ondersteuning sou my klein besigheid nie kon bestaan nie.

Dankie dat julle my toelaat om deel te wees van soveel kosbare oomblikke โ€” van geboorte-aankondigings tot geskenke wat harte laat blom ๐Ÿค

Ek wens elkeen van julle โ€™n geseรซnde, rustige feestyd toe en sien uit daarna om julle weer in die nuwe jaar te bedien ๐ŸŒธโœจ

Met dankbaarheid
Lana Handmade
Lelanie ๐Ÿค

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27769092718

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lana Handmade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lana Handmade:

Share