Nini’s

Nini’s Welcome to Nini's 🩷
we hope you stay a while and see what special things we have to offer.

Goeie more almal 💐Lularoe leggings te koop teen R90 per legging. Hulle is lekker gemaklik om meer te gaan stap en is per...
13/04/2026

Goeie more almal 💐
Lularoe leggings te koop teen R90 per legging. Hulle is lekker gemaklik om meer te gaan stap en is perfek vir die winter om onder jeans te dra as dit so koud is.

Skakel my gerus vir enige vra of join my WhatsApp group vir updates

https://chat.whatsapp.com/KunJLzjL6HCHCaxYZEWTrm?mode=gi_t

076 035 7265
Marné van der Walt

Goeie middag almal 💐Lularoe leggings te koop teen R90 per legging.Dit is beskikbaar by Kleinbrak-river. Kontak my vir en...
31/03/2026

Goeie middag almal 💐
Lularoe leggings te koop teen R90 per legging.
Dit is beskikbaar by Kleinbrak-river. Kontak my vir enige na vra

Kontak my gerus by
076 035 7265
Marné

Goeie more almal ☀️Lularoe leggings te koop teen R90 per legging.Dit is beskikbaar by Kleinbrak-river. Kontak my vir eni...
18/03/2026

Goeie more almal ☀️
Lularoe leggings te koop teen R90 per legging.
Dit is beskikbaar by Kleinbrak-river. Kontak my vir enige na vra

Kontak my gerus by
076 035 7265
Marné

09/03/2026

Ons het nou n WhatsApp group waar jy gerus kan by skakel om te sien waar ons is en watse nuwe leggings ons beskikbaar het :)

Goeie dag almal/Good day everyone.My naam is Marné, ek is die stigter en eienaar van Nini's. Die naam is geinspereer deu...
02/02/2026

Goeie dag almal/Good day everyone.

My naam is Marné, ek is die stigter en eienaar van Nini's. Die naam is geinspereer deur my Jack Russell wat ongelukkig nie te lank terug oorlede is. Ek is baie opgewonde om die besigheid te begin en met julle almal te kan deel wat voorlê vir die toekoms van Nini's.

My name is Marné, I am the founder and owner of Nini's. The name was inspired by my Jack Russell that unfortunately passed away not too long ago. I'm very excited to start this business and to share with everyone what the future has in store for Nini's.

Address

Kleinbrak Rivier
Mossel Bay
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27760357265

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nini’s posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nini’s:

Share