12/06/2018
Greetings to all the good yarn lovers, Myrna tells me that some of the Prague tour ladies have not received her recent email. Miskien beter as ek die info hier plaas? Daar is fotos wat deel is van die ePos, ek sal dit hier somewhere in werk.
Subject: Berlyn ons is op pad ---- net 3 weke !!!!
Hallo Almal,
Ja daars net n paar slapies oor --- ek glo almal is net so opgewonde soos ek.
Ek sien vreeslik uit om julle almal te ontmoet !!!
My idee is dat elkeen n defenitiewe projek maak --- n stuk brei en hekel wat jy kan maak as n handak,
n throw, n kussing of ek gaan n kraagtiepe serp maak . –n sjaal moet jy op n manier vasknyp –
maar ek kan nie onthou waar die naam sy oorsprong gehad het nie ----maar verseker tussen n klomp girls—
en die naam BOOBJOB het die lig gesien .
Dis n kombinasie van brei en hekel -- Ek hou daarvan om n variegated wol met lang stukke kleur te gebruik as basis,
Om sodoende die ander kleure saam te bind . Hier is n paar elemente wat ons gaan maak . Eintlik wil ek he julle moet net sien hoe die variegated gebruik word.
Jy kan dan verskillende effe kleure daarby gebruik.
Ek het die wolle genommer so se net wie wat wil he. Dis nou wel nie suiwer natuurlike vesel nie maar die kry jy nie in sulke variegated kleure nie.
Julle sal sien daar is ook n klomp van ”One of a kind“ om van te kies --- meeste is mengsels ---die nadeel van hulle is dat die kleur variteite nie baie lank is nie.
Ek sal dan vir elkeen saamneem wat hy kies – en kan effe saamneem --- ek sal oor n paar dae ook vir julle idees gee vir op die vliegtuig ---wat alles deel gaan word van jou projek.
Ingesluit in jou goodie bag is daar ook kort plastiese brei naalde en n plastiese hekelnaald, geskik vir die vliegtuig --o ja, en n thread cutter -- geskik vir die vliegtuig .
As daar n manier is wat ek die wolle voor die tyd by julle kan kry moet julle net se.
Ek moet dalk oor die naweek n student gaan sien by Silverstar Cacino vir die wat naby is .
Zelda ek sal jou en jou ma sin saam neem dam toe . Janet ek bly net onder ZA hospital as jy n draai wil maak .
Laat weet so gou moontlik -- en ek maak die vliegtuig voorbeelde binne n paar dae klaar .
Ek laat hoor van my sou gou moontlik.
Lekker bly ,en tel die slapies.
Lovies Myrna