Designs at BLUE

Designs at BLUE Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Designs at BLUE, Apparel & Clothing, 1 Deacon Street, Islandview, Mosselbaai.

Premium custom sublimated sportswear designed for teams, clubs, businesses and events.Fishing Shirts | Rugby Jerseys | G...
01/06/2026

Premium custom sublimated sportswear designed for teams, clubs, businesses and events.

Fishing Shirts | Rugby Jerseys | Golf Shirts | Teamwear | Corporate Apparel

✓ Custom Designs
✓ Full Colour Sublimation
✓ Quality Fabrics
✓ Nationwide Delivery

📞 082 547 8944
✉️ [email protected]

DESIGNS@BLUE
Your Vision. Our Design.

⚡️ Baie geluk aan FJ Solar  met julle nuwe hemde! 🔥Die ontwerp staan uit, die kleure werk perfek saam en die kwaliteit l...
28/05/2026

⚡️ Baie geluk aan FJ Solar met julle nuwe hemde! 🔥

Die ontwerp staan uit, die kleure werk perfek saam en die kwaliteit lyk topklas. 👌

Definitief hemde wat professioneel lyk én aandag trek. Ons hoop julle dra hulle met trots en dat die FJ Solar naam nog baie gaan groei! 💡⚡️

Mooi werk manne!

By die Besigheidsliga van Hartenbos Rolbalklub gaan dit oor om uit te staan, op én van die baan af!Ons is trots op die k...
14/04/2026

By die Besigheidsliga van Hartenbos Rolbalklub gaan dit oor om uit te staan, op én van die baan af!

Ons is trots op die klere wat ons spesiaal vir Rockblend Readymix, Topshell Containers en TiensM Transport and Earthworks gemaak het, ontwerp om hulle identiteit te wys en professioneel te laat lyk.

Baie dankie aan julle vir die ondersteuning en vertroue. Ons glo julle gaan dit geniet!

Ek d**k dit was die laaste 2025-bestelling gewees! 🎣Harten-Hengel het ons genader met ’n plan. ’n Plan om ’n unieke en p...
13/03/2026

Ek d**k dit was die laaste 2025-bestelling gewees! 🎣

Harten-Hengel het ons genader met ’n plan. ’n Plan om ’n unieke en pragtige hengelhemp spesiaal vir hulle te ontwerp.

Dit het ’n rukkie geneem om alles perfek te kry, maar ons is baie trots op die eindresultaat. 🔥

As jy in die omgewing is, gaan ondersteun Harten Hengel Outdoor in Klein-Brakrivier.

Ons glo julle gaan net so mal wees daaroor soos ons! 💪🎣

Nog ’n 2025-bestelling! 🔥💪Ons is só besig, mens vergeet om te brag!Hands-on-Security se werkhemde lyk next level! 😎👕👏
21/02/2026

Nog ’n 2025-bestelling! 🔥💪
Ons is só besig, mens vergeet om te brag!

Hands-on-Security se werkhemde lyk next level! 😎👕👏

Avengers kom by mekaar pappie! 💥🔥Die ontwerp het só mooi uitgekom en ons is mal oor hoe dit alles saamkom. Trots om deel...
04/02/2026

Avengers kom by mekaar pappie! 💥🔥

Die ontwerp het só mooi uitgekom en ons is mal oor hoe dit alles saamkom. Trots om deel te wees van hierdie vibe en kwaliteit wat uitstaan. 💪🎨

Hoop julle geniet elke oomblik by Mossel Bay Indoor Sports Arena . Maak dit tel en wys hulle hoe dit gedoen word! 🚀🙌

A fun number today 😄Couldn’t resist doing a little parody inspired by Sensational Angling Supplies. One of those ideas t...
26/01/2026

A fun number today 😄

Couldn’t resist doing a little parody inspired by Sensational Angling Supplies. One of those ideas that starts as a joke and somehow ends up on a shirt.

This one is strictly for the private collection of SEASONAL ANGLER shirts. Not mass produced, not commercially approved, just something that makes us smile when we pull it over our heads before a session 🎣

Because sometimes fishing is serious business… and sometimes it is just about having a laugh, enjoying the moment, and remembering why we love being next to the water in the first place.

🔥 TROTS MOMENT 🔥  wat by Triumph Sports Arena  speel, het nou amptelik hul eie klere met ‘n pasgemaakte ontwerp en logo ...
19/01/2026

🔥 TROTS MOMENT 🔥

wat by Triumph Sports Arena speel, het nou amptelik hul eie klere met ‘n pasgemaakte ontwerp en logo 🎽

Van idee tot eindproduk, hierdie hempies wys presies waarvoor Raider staan. Stylvol, professioneel en uniek. Dis nie net klere nie, dis identiteit.

Groot dank aan almal wat betrokke was by die ontwerp en produksie. Hierdie is hoe ‘n span lyk wat ernstig is oor hul image, hul merk en hul trots 💪

Raider stap nie net die arena binne nie, hulle maak ‘n stelling. 👀🔥

🔥🏏 Trots. Styl. Span gees! 🏏🔥Die Knysna Knights se logo en klere ontwerp is met trots aanmekaar geslaan en ons is mal oo...
12/01/2026

🔥🏏 Trots. Styl. Span gees! 🏏🔥

Die Knysna Knights se logo en klere ontwerp is met trots aanmekaar geslaan en ons is mal oor die eindresultaat! 💪🎨

Sterkte vir die seisoen by Triumph Sports Arena. Mag dit vol oorwinnings, spanwerk en goeie herinneringe wees! 🙌

Soek jy ook unieke, professionele ontwerpe wat jou span of besigheid laat uitstaan? Stuur ons ’n boodskap en kom ons bou iets besonders saam! 🚀

Nog ’n unieke ontwerp in die boeke vir 🔥 Frameless Glass Solutions  🔥Van idee tot eindproduk, presies soos die kliënt di...
09/01/2026

Nog ’n unieke ontwerp in die boeke vir 🔥 Frameless Glass Solutions 🔥
Van idee tot eindproduk, presies soos die kliënt dit wil hê!
Dankie vir die vertroue 👌

Address

1 Deacon Street, Islandview
Mosselbaai
6520

Telephone

+27825478944

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Designs at BLUE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share