Zelli Designs

Zelli Designs Creating your dream dress for your special occasion�

Vir ñ Matriekafskeid het mens ñ rok nodig wat jou selfvertroue gee en jou pragtig laat voel. Caellan ek d**k hierdie gee...
14/12/2025

Vir ñ Matriekafskeid het mens ñ rok nodig wat jou selfvertroue gee en jou pragtig laat voel. Caellan ek d**k hierdie geel rok het jou perfek gepas!!! Stunning 🤩✨🌟

Nicola 💚 Jy lyk pragtig in jou emerald groen kant en mesh rok.
16/11/2025

Nicola 💚 Jy lyk pragtig in jou emerald groen kant en mesh rok.

Griekse godin is die woorde wat by my opkom…..Fyn geplooide lurex materiaal en satyn is gebruik vir hierdie pragtige rok...
12/11/2025

Griekse godin is die woorde wat by my opkom…..
Fyn geplooide lurex materiaal en satyn is gebruik vir hierdie pragtige rok. Anè eks seker jy het koppe laat draai!!!🤩💛

Nog ñ stunning rok vir Elizabeth, navy cowl nek rok wat uitskop na onder is gemaak van Milano satyn. Pragtig!!💙
09/11/2025

Nog ñ stunning rok vir Elizabeth, navy cowl nek rok wat uitskop na onder is gemaak van Milano satyn. Pragtig!!💙

Ligte geel/goud satyn rok gemaak van Milano satyn. Die lae rug het pragtige kant detail en die subtiele sleep rond dié r...
07/11/2025

Ligte geel/goud satyn rok gemaak van Milano satyn. Die lae rug het pragtige kant detail en die subtiele sleep rond dié rok perfek af. Minke jy het hierdie pragtige rok met styl gedra💛

Hierdie pragtige, elegante en moderne sequin aandrok is spesiaal gemaak vir my jongste dogter. Lee-Ann jy het soos ñ pri...
05/11/2025

Hierdie pragtige, elegante en moderne sequin aandrok is spesiaal gemaak vir my jongste dogter. Lee-Ann jy het soos ñ prinses gelyk, hoop jy het ook soos een gevoel💗

Hierdie rok se patroon is ontwerp om ñ vleiende pasvorm te hê en die helder rooi jacquard materiaal is sag en vloeiend o...
02/11/2025

Hierdie rok se patroon is ontwerp om ñ vleiende pasvorm te hê en die helder rooi jacquard materiaal is sag en vloeiend om die kurwes te beklemtoon. Die rok is ñ klassieke keuse wat altyd in die mode bly. Elizabeth, dit pas jou en jou persoonlikheid perfek!! Jy lyk absoluut pragtig!!❤️

Pretty in Pink!!💗 Angelique het koppe laat draai in haar helder pink satyn rok. Jy het pragtig gelyk Angelique!!
30/10/2025

Pretty in Pink!!💗 Angelique het koppe laat draai in haar helder pink satyn rok. Jy het pragtig gelyk Angelique!!

Jana jy lyk pragtig!!! Hierdie emerald groen satyn en kant rok is stunning!! Die satyn gee dit ñ luukse voorkoms terwyl ...
27/10/2025

Jana jy lyk pragtig!!! Hierdie emerald groen satyn en kant rok is stunning!! Die satyn gee dit ñ luukse voorkoms terwyl die kant ñ delikate aanraking toevoeg! 💚💚💚

Kiara receiving her Masters degree in a stunning red satin pantsuit that exudes confidence, sophistication and glamour. ...
13/09/2025

Kiara receiving her Masters degree in a stunning red satin pantsuit that exudes confidence, sophistication and glamour. Congratiuations Kiara🎓!!!

Perfect tie for the perfect guy!!✨Tie made from bits and peaces of leftover material
01/11/2024

Perfect tie for the perfect guy!!✨Tie made from bits and peaces of leftover material

Mia het koppe laat draai in hierdie helder pienk satyn en tulle rok. Absoluut pragtig💕
28/10/2024

Mia het koppe laat draai in hierdie helder pienk satyn en tulle rok. Absoluut pragtig💕

Address

269 Gloudina Street
Murrayfield

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zelli Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zelli Designs:

Share