Handgemaak Deur Mel

Handgemaak Deur Mel Handgemaak deur Mel het begin in 2020 waar ek geïnspireerd was om klere te maak wat jy nie aldag in winkels kry nie.

My passie is om produkte te gee wat goeie kwaliteit en handgemaak is wat hopenlik generasies kan hou.

17/06/2026
🌼SPESIALE AANBOD🌼Kort jy n baba tee geskenk of net ietsie ouliks vir iemand? Hierdie snugglers is regtig n groot treffer...
11/05/2026

🌼SPESIALE AANBOD🌼

Kort jy n baba tee geskenk of net ietsie ouliks vir iemand? Hierdie snugglers is regtig n groot treffer onder klein kindertjies. Hulle LOVE dit.

Ek bied aan snugglers teen R190 elk. Special sal aanhou tot einde Mei. So kry gerus jou snugglers en bederf jou kindjie daarmee. Vele opsies om van te kies!

🇿🇦 Courier landwyd (locker to locker) R80
📞 067 233 7591
📍 Naboomspruit, Limpopo

Freshly baked gourmet cookies 😍🍪R35 een (ongeveer 100g per cookies)R200 per boks van 6📞 067 233 7591🇿🇦Courier landwyd R9...
08/05/2026

Freshly baked gourmet cookies 😍🍪

R35 een (ongeveer 100g per cookies)
R200 per boks van 6

📞 067 233 7591
🇿🇦Courier landwyd R90
📍 Naboomspruit, Limpopo

🌼 Gourmet Cookies! 🌼Ietsie nuuts wat my hande vind om te doen! Dit is dalk nie vir almal nie, maar hierdie koekies is ie...
03/05/2026

🌼 Gourmet Cookies! 🌼

Ietsie nuuts wat my hande vind om te doen! Dit is dalk nie vir almal nie, maar hierdie koekies is iets anders. Dit is sag aan die binnekant, "krispy" aan die buite kant en vol gooey sjokolade!

As jy sou belangstel om te bestel kan jy my net 'n Whatsapp stuur met hoeveel en watse flavor jy wil hê.

🇿🇦 Courier landwyd R90
📞 067 233 7591
📍 Naboomspruit, Limpopo

🌼SPESIALE AANBOD🌼Kort jy n baba tee geskenk of net ietsie ouliks vir iemand? Hierdie snugglers is regtig n groot treffer...
26/04/2026

🌼SPESIALE AANBOD🌼

Kort jy n baba tee geskenk of net ietsie ouliks vir iemand? Hierdie snugglers is regtig n groot treffer onder klein kindertjies. Hulle LOVE dit.

Ek bied aan snugglers teen R190 elk. Special sal aanhou tot einde Mei. So kry gerus jou snugglers en bederf jou kindjie daarmee. Vele opsies om van te kies!

Details op post hier onder 👇

🇿🇦 Courier landwyd R80
📞067 233 7591
📍 Naboomspruit, Limpopo

Ek het hierdie 2 snugglers dadelik beskikbaar. +-35-40cm lank. R280 elk.📞 067 233 7591🇿🇦Courier landwyd R70📍 Naboomsprui...
17/04/2026

Ek het hierdie 2 snugglers dadelik beskikbaar. +-35-40cm lank. R280 elk.

📞 067 233 7591
🇿🇦Courier landwyd R70
📍 Naboomspruit, Limpopo

Hekel diertjies beskikbaar op bestelling. Dit kan in enige kleur gemaak word. Hulle is plus minus 35-40cm lank. R280 elk...
20/03/2026

Hekel diertjies beskikbaar op bestelling. Dit kan in enige kleur gemaak word. Hulle is plus minus 35-40cm lank.

R280 elk
🇿🇦 R70 pos geld (landwyd deur pudo)
📞067 233 7591

🌼 HEKEL DIERTJIES 🌼🛍️AFGEMERK: normale prys R280/ nou: R200Geldig tot einde Januarie📍Naboomspruit🇿🇦Courier landwyd R70
22/01/2026

🌼 HEKEL DIERTJIES 🌼

🛍️AFGEMERK:
normale prys R280/ nou: R200

Geldig tot einde Januarie

📍Naboomspruit
🇿🇦Courier landwyd R70

🐃SNUGGLERS🐃Hierdie snugglers is die ideale geskenk vir babatee of selfs vir jou eie kleinding. Kindertjies LOVE hierdie....
12/01/2026

🐃SNUGGLERS🐃

Hierdie snugglers is die ideale geskenk vir babatee of selfs vir jou eie kleinding. Kindertjies LOVE hierdie. Hulle dra dit omtrent heeldag rond.

R280 elk
+- 38cm tot 40 cm lank

🇿🇦 Courier landwyd R70
📍Naboomspruit, Limpopo

🌼 CLOSING DOWN 🌼Dit is met 'n swaar hart dat ek hierdie boodskap hier moet sit, maar al wat ek kan sê is dankie! Dankie ...
24/11/2025

🌼 CLOSING DOWN 🌼

Dit is met 'n swaar hart dat ek hierdie boodskap hier moet sit, maar al wat ek kan sê is dankie! Dankie vir almal se ondersteuning en sê kreatiwe idees. Sonder julle kon ek nie my passie uit lewe nie.

Dit is tyd om aan te beweeg en groter dinge te beryk. Die laaste 5 Jaar wat ek klere gemaak het was vir my 'n fees. Om elkeen se boodskap te sien en soveel positiewe terugvoer te kon kry het elke keer my dag gemaak. Vir elke kind wat my kleertjies kon dra was vir my kosbaar. Dankie!

Met baie liefde.
Melissa

Address

Mookgophong
Naboomspruit
0560

Telephone

+27737133634

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handgemaak Deur Mel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share