Leemaine's Creations

Leemaine's Creations Leemaine's Creations lewer alles wat handgemaak is met baie liefde. Ons verkoop alles teen 'n sakpas

30/08/2026

Spring Market at NG KERK Monte Vista

Cape Markets

Mooiste hang oorbellePrys: R30 elkDaar is net een van elk beskikbaar.Whatsapp op 084 621 1554 indien jy van hul wil hê.O...
19/08/2026

Mooiste hang oorbelle

Prys: R30 elk
Daar is net een van elk beskikbaar.

Whatsapp op 084 621 1554 indien jy van hul wil hê.

Optel in Napier of pudo locker to locker.

Julle moet 'n geseënde dag hê.

Liefde en drukkies
Lean3

Mooier as mooiWatse paar is jou gunstelling...
18/08/2026

Mooier as mooi

Watse paar is jou gunstelling...

Stunning oorbelleHou jy van unieke en kleurvolle oorbelle dan is dit vir jou.Prys: R30 elkDaar is net een van elk beskik...
12/08/2026

Stunning oorbelle

Hou jy van unieke en kleurvolle oorbelle dan is dit vir jou.

Prys: R30 elk
Daar is net een van elk beskikbaar.

Whatsapp op 084 621 1554 indien jy van hul wil hê.

Optel in Napier of pudo locker to locker.

Julle moet 'n geseënde dag hê.

Liefde en drukkies
Lean3

Dis wat ek die lang naweek gedoen het.Julle moet die blad dop hou. Van more af plaas ek die mooiste nuwe oorbelle.Julle ...
11/08/2026

Dis wat ek die lang naweek gedoen het.
Julle moet die blad dop hou.
Van more af plaas ek die mooiste nuwe oorbelle.

Julle moet 'n wonderlike dag hê en bly warm.

Liefde en drukkies
Lean3

09/08/2026
Teardrop stud oorbelleIets nuut en stunning verby.Prys: R20 elkDaar is net een van elke kleur beskikbaar.Whatsapp op 084...
28/07/2026

Teardrop stud oorbelle

Iets nuut en stunning verby.

Prys: R20 elk
Daar is net een van elke kleur beskikbaar.

Whatsapp op 084 621 1554 indien jy van hul wil hê.

Optel in Napier of pudo locker to locker.

Julle moet 'n geseënde dag hê.

Liefde en drukkies
Lean3

DamesHoop julle het 'n heerlike naweek gehad.Eks besig om die mooiste nuwe oorbelle te maak. Watse een is jou gunstellin...
27/07/2026

Dames

Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad.

Eks besig om die mooiste nuwe oorbelle te maak.
Watse een is jou gunstelling...
A ; B ; C of D

Julle moet 'n wonderlike dag en 'n geseënde week hê.

Liefde en drukkies
Lean3

Dames het julle geweet dat ek 'n rak het by Magrietjie Craft...Daar gaan julle die mooiste armbandjies, stud oorbelle, r...
20/07/2026

Dames het julle geweet dat ek 'n rak het by Magrietjie Craft...

Daar gaan julle die mooiste armbandjies, stud oorbelle, resin hout oorbelle en DIY armbandjies kry.

Die pryse begin so laag as R5.

Gaan maak 'n draai by die winkel. Dis 'n winkel met iets van alles in.

Onthou elkeer wat jy iemand ondersteun, ondersteun jy iemand se droom.

Geseënde daggie en week.
Drukkies Lean3

Stud oorbelle op 'n tagMooiste oorbelle met 'n besonderse quote by elke paar oorbelle.Prys R20 elk(Een van elk beskikbaa...
15/07/2026

Stud oorbelle op 'n tag

Mooiste oorbelle met 'n besonderse quote by elke paar oorbelle.

Prys R20 elk
(Een van elk beskikbaar)

Whatsapp my op 0846211554.

Optel in Napier of courier teen ekstra koste.

Mooi daggie en bly warm.
Lean3

Address

Newmark Street
Napier
7270

Telephone

+27846211554

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leemaine's Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leemaine's Creations:

Shortcuts

Share

Category