DOLLA Custom branding & personalised gifting for businesses, weddings & events. Stickers/engraving/gift boxes/ signage/ keyrings. Based in Nelspruit.

🪻🪻🪻Pragtige Jy🪻🪻🪻Moet nooit vergeet hoe spesiaal jy vir God is nie. Jy is 'n gekoesterde blom in Sy tuin.🌻🌻🌻
21/08/2026

🪻🪻🪻Pragtige Jy🪻🪻🪻

Moet nooit vergeet hoe spesiaal jy vir God is nie. Jy is 'n gekoesterde blom in Sy tuin.

🌻🌻🌻

She is strong.🌻🌻🌻
20/08/2026

She is strong.🌻🌻🌻

Kry jou bril brooch vandag. R70.00 elkBestel by 072 362 0950
17/08/2026

Kry jou bril brooch vandag.
R70.00 elk

Bestel by 072 362 0950

Middag DollasDankie vir julle gedult. Hier is ons resin bril brooches.  As hierdie weer verby is gaan on vir julle mooie...
14/08/2026

Middag Dollas

Dankie vir julle gedult. Hier is ons resin bril brooches. As hierdie weer verby is gaan on vir julle mooier fotos neem.

R70 elk en word op bestelling gemaak.
WhatsApp jou bestellings na 072 362 0950

Lekker vrydag 🌻

🥳🥳🥳🥳 6 JAAR 🥳🥳🥳🥳DOLLA is 6jaar oud vandag.Ons wil aan elke klient wat ons ondersteun sê dankie vir die 6jaar. Dankie aan...
12/08/2026

🥳🥳🥳🥳 6 JAAR 🥳🥳🥳🥳

DOLLA is 6jaar oud vandag.
Ons wil aan elke klient wat ons ondersteun sê dankie vir die 6jaar. Dankie aan elke winkel, klient wat by ons koop en wat ons Facebook/Instagram blad share.
Sonder julle sou ons dit nie kon doen.

Lekker dag Dollas
🌻🌻🌻🌻

🌻🌻🌻
09/08/2026

🌻🌻🌻

Ons wil by julle hoor watter een julle verkies. Die groot silver ring of die klein silver ring? Los vir ons jou boodskap...
03/08/2026

Ons wil by julle hoor watter een julle verkies. Die groot silver ring of die klein silver ring?
Los vir ons jou boodskap in die commitment asb 👇.

Ons vra dat julle so bietjie geduldig is met ons asb. Ons probeer al die resin so vinnige as moontlik droog kry en vir julle al die fotos van die bril brooch te stuur.

Lekker dag
🌻🌻🌻

Hello AugustusMag hierdie maand vir elkeen van julle vol geluk, liefde en voorspoed inhou.Mag die maand die tyd wees wan...
01/08/2026

Hello Augustus

Mag hierdie maand vir elkeen van julle vol geluk, liefde en voorspoed inhou.
Mag die maand die tyd wees wanneer jy jou droom begin.

Lekker Saterdag
🌻🌻

Denim is iets wat vrou altyd dra. Jy kan dit gemaklike drag hou of dit meer optof. Die kleur swart kom al baie jare waar...
27/07/2026

Denim is iets wat vrou altyd dra. Jy kan dit gemaklike drag hou of dit meer optof. Die kleur swart kom al baie jare waarin vrou gemaklik voel.
Sit dit in oorbelle en.........

Address

Nelspruit Sp
1200

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27797939221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DOLLA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DOLLA:

Shortcuts

Share

Category