Ja-Nee - Ons dra Afrikaans

Ja-Nee - Ons dra Afrikaans Gehalte loslit T-hemde met kreatiewe Afrikaanse karakter vir aktiewe kinders en grootmense.

T-hemde word hand-gemaak van hoë-gehalte, “moisture management” materiaal en is duursaam genoeg om die slytasie waardeur...
21/04/2021

T-hemde word hand-gemaak van hoë-gehalte, “moisture management” materiaal en is duursaam genoeg om die slytasie waardeur jou “Rooimier” dit mag sit, te kan hanteer.



Rooimier T-hemp hier te koop: https://weardirect.co.za/shop/ja-nee/rooimier/

Ons stel met groot opgewondenheid ons JA-NEE kinder T-hemp-reeks bekend.​Klein Maar Getryn - Vat’ie twak van kabouters n...
19/04/2021

Ons stel met groot opgewondenheid ons JA-NEE kinder T-hemp-reeks bekend.

Klein Maar Getryn - Vat’ie twak van kabouters nie

Gehalte loslit T-hemde met kreatiewe Afrikaanse karakter vir aktiewe kinders en grootmense.

Die reeks word plaaslik vervaardig en gedruk deur Silhouette Sportswear Manufacturers Pty. Ja-nee, die reeks is Trots Suid-Afrikaans en beslis 100% Afrikaans!

19/04/2021

Ons stel met groot opgewondenheid ons JA-NEE kinder T-hemp-reeks bekend.



Die unieke, humoristiese sê-goed soos wat jy slegs in die Afrikaanse taal sal vind EN natuurlik ons liefde vir die avoontuurlustige kleinspan, is die groot inspirasie-bron agter ons ontwerp-konsepte.

T-hemde word hand-gemaak van hoë-gehalte, “moisture management” materiaal en is duursaam genoeg om

die slytasie waardeur jou “Kloutergat” of “Rooimier” dit mag sit, te kan hanteer. Dis boonop ook kleurvol en jy sal maklik 'n ogie kan hou oor jou kosbare “Rissiepit".

Die reeks word plaaslik vervaardig en gedruk deur Silhouette Sportswear Manufacturers Pty. Ja-nee, die reeks is Trots Suid-Afrikaans en beslis 100% Afrikaans!

Address

179 Beyers Naude Drive
Northcliff

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ja-Nee - Ons dra Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share