Kleinreus se Niggie en Neef

Kleinreus se Niggie en Neef Styl vir niggie én neef — van kleintyd tot grootword

10/09/2026

Daar is IETS vir almal by Niggie 😍

Niggie se Denim September is vir ALMAL! ✅Van denim kortbroeke, tot driekwart-broeke, pragtige toppies en t-hemde en self...
08/09/2026

Niggie se Denim September is vir ALMAL! ✅
Van denim kortbroeke, tot driekwart-broeke, pragtige toppies en t-hemde en selfs 'n biejtie "bling" by die skoene om jou uitrusting af te rond! 👖👟👏🏻💙

📍 Saffierstraat 84, Orania
📲 072 810 3411

💬 Volg ons WhatsApp-kanaal: https://whatsapp.com/channel/0029VbB1zIbInlqLnSj9572o

💳 dOra welkom | 📦 Bestel. Ons pak. Koerier lewer. | Beperkte voorraad

💛 Styl vir niggie én neef — van kleintyd tot grootword.

🌸 Niggie se lenteklerekas is iets om te beleef! 🌸Van vrolike blomme tot gemaklike oorpakrokke—by Niggie kan jy jou gunst...
07/09/2026

🌸 Niggie se lenteklerekas is iets om te beleef! 🌸

Van vrolike blomme tot gemaklike oorpakrokke—by Niggie kan jy jou gunsteling uitrusting én die perfekte paar skoene daarby kies. 👗👟

Kom maak ’n draai en kyk watter lentestyl pas by jóú!

📍 Saffierstraat 84, Orania
📞 072 810 3411

Volg Niggie op Facebook en die WhatsApp-kanaal vir nuwe voorraad en inspirasie.

02/09/2026

👖👟 Dis DENIM SEPTEMBER by Niggie!

Kom kies jou lente-uitrusting én bypassende tekkies:

🤍 Wit tekkies – R280 elk
💚 Groen "slip on" skoene – R250 elk
👖 Denimromp – R295 elk
Beperkte voorraad

Kom maak ’n draai! 😉

27/08/2026

Niggie se lentetoppies is uniek, stylvol en nét ’n bietjie besonders… dalk wag joune reeds vir jou! 😉🧡

Niggie het beslis 'n uitrusting vir jou hierdie Lente! 🧡
25/08/2026

Niggie het beslis 'n uitrusting vir jou hierdie Lente! 🧡

21/08/2026

✅ Kom kyk gerus wat het Niggie op uitverkoping en die nuwe Lente-klere. 🌻
Lekker Vrydag! 🥳🤩

N.S. Daar was geen kliënte beseer met die maak van hierdie video nie. 😉😂🧡

13/08/2026

Address

84 Saffier Street
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 05:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27728103411

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinreus se Niggie en Neef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category