Niggie Strikkies

Niggie Strikkies Welcome to The Niggie Strikkie co. Where everyday is a good hair day! Join our bow community!🎀

Ek doen hierdie nie eintlik nie, want ek voel mense weet nie altyd hoeveel werk in gaan in iets soos byvoorbeeld ‘n dood...
25/04/2026

Ek doen hierdie nie eintlik nie, want ek voel mense weet nie altyd hoeveel werk in gaan in iets soos byvoorbeeld ‘n doodgewone strik nie! 🎀 Ook nie hoeveel bestellings ontvang word op ‘n dag nie!

Jy kan dalk net 10 strikke bestel, maar wat jy nie weet nie is dat ek op dieselfde dag nog 13 ander bestellings ontvang het. Dalk elkeen 10 strikke elk of soms is dit 150 strikke per bestelling!
As mens nou begin somme maak sal mens begin verstaan waarom dit so lank vat. Jou 10 strikke is byvoorbeeld 2 verskillende kleure so dan is die stertjies van die strik al klaar 20, dan kom die boonste gedeelte van die strik by. Weereens 2 verskillende kleure so dan is dit nog 20 stukke lint wat gesny moet word, vasgewerk moet word met naald en garing en dan weer n keer vasgewerk moet word aan die stertjies van die strik. En die punte moet mooi afgewerk word sodat jou lint nie uitrafel nie!

Dan kom die rekenaar werk ook nog by. Elke naam of wapen moet gemaak pas word sodat dit opgeprint kan word op die lint. Ek het die afgelope ruk sommige dae 5 ure per dag spandeer net op die rekenaar alleen.

Ek wens ek het AI gehad om my te help met elke liewe detail sodat ek vinniger bestellings kan afhandel, maar tog is dit baie vervullend om op die sportveld my hande werk in die wind te sien rondwapper soos jou kind die hokkie bal jaag of daai doel in doel op die netbal baan!

So eintlik wat ek wil sê is wees asseblief geduldig. Daar gaan soveel liefde en tyd in hierdie. As ek nie jou whatsapp antwoord nie is dit omdat ek my vingers stompies werk🎀

✨ Sulke oulike en kleurvolle skool strikke! Hierdie meisies gaan net so skitter soos hierdie strikke die seisoen! ✨ Heer...
12/04/2026

✨ Sulke oulike en kleurvolle skool strikke! Hierdie meisies gaan net so skitter soos hierdie strikke die seisoen! ✨

Heerlik om besigheid te doen Christelike Privaatskool Leipoldtville - CPL 🎀

‘n Klein “photo dump” van wat agter die skerms aangaan deesdae!Julle…ek is so agter op my socials want ek werk, werk en ...
22/03/2026

‘n Klein “photo dump” van wat agter die skerms aangaan deesdae!

Julle…ek is so agter op my socials want ek werk, werk en werk!

Dankie vir julle besigheid!
150 strikkies done and dusted 🎀

Nog baie fotos moet nog opgelaai word. Super opgewonde om vir julle te wys!

Worcester Oos Laerskool se meisies gaan rock op die netbal baan hierdie winter seisoen! En hul hare gaan nog beter lyk!L...
08/03/2026

Worcester Oos Laerskool se meisies gaan rock op die netbal baan hierdie winter seisoen! En hul hare gaan nog beter lyk!

Lekker netbal speel julle!

Hierdie span meisies gaan absoluut super 👌🏻 lyk wanneer hulle as ‘n span opdraf op die sportveld!Dankie Augsburg Landbou...
18/02/2026

Hierdie span meisies gaan absoluut super 👌🏻 lyk wanneer hulle as ‘n span opdraf op die sportveld!

Dankie Augsburg Landbougimnasium! Altyd lekker om met jul besigheid te doen!

Back-to-school but make it cute ✏️🎀Handmade hair bows & accessories✔️ Any colour✔️ Customised with a name or schoolMade ...
31/01/2026

Back-to-school but make it cute ✏️🎀

Handmade hair bows & accessories
✔️ Any colour
✔️ Customised with a name or school
Made just for your little one 🤍

Orders via WhatsApp 💬

25/08/2025

🎀 Game face on, ponytail tight, and ribbons ready to FLY! 🏑⚽🏐
Because what’s a sports team without matching ribbons? (Answer: just exercise 🤭).

💪 Perfect for school spirit, team pride, and looking fabulous while winning!👌

✨ Play hard. Look cute. Win big.

📩 DM to order yours today!

🎀 Custom Ribbon Hair Ties for School Sports Teams! 🎀Match your team spirit from head to toe! 🏑🏉🏏We create beautiful, hig...
12/08/2025

🎀 Custom Ribbon Hair Ties for School Sports Teams! 🎀

Match your team spirit from head to toe! 🏑🏉🏏
We create beautiful, high-quality ribbon hair ties in your school’s colours – perfect for hockey, netball, or any team sport.

✅ Customised to your exact colour needs
✅ Bulk pricing available – the more you order, the more you save!
✅ Handmade with care for a neat, lasting finish

💌 Order today via WhatsApp: 📲 https://wa.me/message/H5D5JXJLKXQEN1

Let’s get your team looking as good as they play! 🥇

🏑 Game Day Just Got Cuter!Show your team spirit with our NEW School Sports Ribbon Bows and Bag Tags!✨Custom made in your...
30/04/2025

🏑 Game Day Just Got Cuter!
Show your team spirit with our NEW School Sports Ribbon Bows and Bag Tags!

✨Custom made in your school colours and personalised with either your school name or player’s name—because every team deserves to shine!

Perfect for:
Hockey teams | Netball teams | Tennis teams | School spirit days!

Special offers available for team orders!
Tag your coach, your teammates, or that super organised team mum who needs to see this!

Message us now to order before the next big game!

wa.me/27723114488

✨ New Easter Release! ✨Hoppy news! Our latest print design features Bluey, the lovable Blue Heeler—perfect for little to...
17/03/2025

✨ New Easter Release! ✨

Hoppy news! Our latest print design features Bluey, the lovable Blue Heeler—perfect for little toddlers who can’t get enough of their favorite pup!

This adorable print is available in our handmade bows, and you can match it with our Bluey ribbon bow for the cutest Easter look! 🐰💙

Swipe through to see all the details! ➡️

Tag a Bluey fan who needs this in their collection! 💬👇

Address

Paarl

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Niggie Strikkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Niggie Strikkies:

Share