29/01/2026
Soms is dit lekker om die beste te vra om vir my n poppie te maak. Kyk vir liefste lyfie Otto sculpt. Gereborn deur Heloise van der Linde. Is sy nie net te mooi nie. Indien julle net sulke mooi reborn babas soek wat net soos regte babas lyk, kontak Heloise: 0662655253.
Liefde
Ekke🩷