Haak-en-Steek Handwerk

Haak-en-Steek Handwerk Ons maak n verskeidenheid naaldwerk items, van klere tot linne. Bestellings kan geplaas word by [email protected]

Ek het winter 2023 aan die blokkies begin werk...winter 2024 nog 'n paar gehekel...maar was baie lui, tot ek winter 2025...
26/07/2025

Ek het winter 2023 aan die blokkies begin werk...winter 2024 nog 'n paar gehekel...maar was baie lui, tot ek winter 2025 motivering gekry het om hom binne n paar weke klaar te maak vir ons familie fotosessie 😅🌼🍂💛

Waarom ek vier maande gevat het om die fotos van my sussie te deel, sal net ek weet, want kyk net hoe asemrowend lyk sy!...
13/11/2024

Waarom ek vier maande gevat het om die fotos van my sussie te deel, sal net ek weet, want kyk net hoe asemrowend lyk sy!
Ongelooflike voorreg gewees om haar trourok vir haar te gemaak het. Maar ek het darem nie heeltemal alleen gewerk nie. Van tyd tot tyd het sy, die ander sussies en ons moeder ingespring en gehelp. Selfs al was dit soms deur tee aan te dra, kinders op te pas, kos te maak en my te motiveer en geselskap hou. Dit was, ten spyte van die stres, 'n baie spesiale paar weke en ek sal altyd daaraan terugdink met 'n glimlag.

Vandag verjaar .kruger en daarom moes ek net dié fotos deel van haar in haar Vergeet-my-nietjie Voortrekker rokkie 🩷
05/08/2024

Vandag verjaar .kruger en daarom moes ek net dié fotos deel van haar in haar Vergeet-my-nietjie Voortrekker rokkie 🩷

So opgewonde om binnekort my nuutste projek met julle te deel!! 😍Soms moet mens maar plat op die aarde wees om die beste...
30/06/2024

So opgewonde om binnekort my nuutste projek met julle te deel!! 😍
Soms moet mens maar plat op die aarde wees om die beste resultate te kry! 😆😉

Dalk *een* van die redes waarom ek so stil is😉👶🏻Baba nommer 2 kom DV Mei 2023!- En om daardie rede gaan ek slegs bestell...
21/01/2023

Dalk *een* van die redes waarom ek so stil is😉👶🏻

Baba nommer 2 kom DV Mei 2023!
- En om daardie rede gaan ek slegs bestellings neem tot einde Februarie. Ek wil graag die laaste paar weke gebruik om vir baba voor te berei en vir hom/haar 'n paar goedjies te maak 🌿
- Ek neem slegs bestellings van die Tambotie rokkie en moontlik 'n paar ander eenvoudige patrone
- Geen custom made bestellings
-Die eerste drie maande na geboorte gaan ek ook af vat, waarna ek weer sal aankondig as ek terug in die tuig is.

Ek wil ook die tydjie gebruik om nuwe labels te laat print, rok style te organiseer en dalk n webtuiste op die been te kry.
Ek het ook 'n nuwe styl idee, wat ek êrens graag sal deel met julle.
Pryse gaan ongelukkig ook verhoog as ek weer besigheid optel later die jaar. So bestel voor einde Februarie om items teen ou prys te kry,
Dankie vir almal se ondersteuning!

Geseënde 2023 aan almal toegewens!

Blom tussen die blomme in haar Flambojant rokkie
02/09/2022

Blom tussen die blomme in haar Flambojant rokkie

06/08/2022
05/08/2022
Die sjokolade bruin lappie met blom patroon is beskikbaar! DM my as jy dit graag 'n rokkie van dit wil hê 🌸Tambotie of K...
01/08/2022

Die sjokolade bruin lappie met blom patroon is beskikbaar!
DM my as jy dit graag 'n rokkie van dit wil hê 🌸

Tambotie of Kiaat rokkie
2 meter beskikbaar
Katoen lycra

VERKOOP🌸R400Vrolike geel vir die lente wat aan die kom is!Hierdie Tambotie is borsvoed vriendelik, swangerskap vriendeli...
31/07/2022

VERKOOP🌸

R400

Vrolike geel vir die lente wat aan die kom is!
Hierdie Tambotie is borsvoed vriendelik, swangerskap vriendelik, halfmou en lae neklyn agter.
Grootte ongeveer 34-36, lap is rekbaar (Viscose lycra)
Lengte van skouer tot soom is 139cm, maar kan korter gemaak word.

Mooi mamma in haar Tambotie rokkie-A-lyn romp-Borsvoed vriendelik-Lae neklyn agter-Klok moue-Katoen lycra lapBestel vand...
25/07/2022

Mooi mamma in haar Tambotie rokkie

-A-lyn romp
-Borsvoed vriendelik
-Lae neklyn agter
-Klok moue
-Katoen lycra lap

Bestel vandag joune teen R400 🍃

Knie-lengte Bosperske rokkie met lang, wye moue!Bestel vandag joune. R600 🏵️
21/03/2022

Knie-lengte Bosperske rokkie met lang, wye moue!

Bestel vandag joune. R600 🏵️

Address

Parys

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00

Telephone

0187875444

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Haak-en-Steek Handwerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Haak-en-Steek Handwerk:

Share

Category