Salomie Designs

Salomie Designs Designing and making of clothing, bridal wear, evening wear, matric farewell dresses ext.

Ekt die voorreg gehad om die moeder van die bruide/bruidegom se rokke te maak, vir al 3 Lizelle se kinders se troues. In...
06/05/2026

Ekt die voorreg gehad om die moeder van die bruide/bruidegom se rokke te maak, vir al 3 Lizelle se kinders se troues. In Navy, rooi en swart

Pragtige Olivia het besluit om vir haar 21ste verjaarsdag hierdie rose gold rok te laat maak 🌷
10/04/2026

Pragtige Olivia het besluit om vir haar 21ste verjaarsdag hierdie rose gold rok te laat maak 🌷

Slaap plakkies gemaak vir Robin in wit en haar gevolg in "butteryellow" vir haar troue
24/12/2025

Slaap plakkies gemaak vir Robin in wit en haar gevolg in "butteryellow" vir haar troue

n Voorstelrokkie vir Lisa in sage groen
24/12/2025

n Voorstelrokkie vir Lisa in sage groen

Ekt hierdie rok vir pragtige Jani se swangerskap foto sessie en haar kombuistee gemaak
24/12/2025

Ekt hierdie rok vir pragtige Jani se swangerskap foto sessie en haar kombuistee gemaak

Hier is n paar van my 2025 Moeder van die Bruid of bruidegom rokke.
24/12/2025

Hier is n paar van my 2025 Moeder van die Bruid of bruidegom rokke.

Pragtige Reveshni van PHS
13/10/2025

Pragtige Reveshni van PHS

Die eerste van my Matriekafskeid rokke 2025. Pragtige Sheree in haar poeier blou rok.
13/10/2025

Die eerste van my Matriekafskeid rokke 2025. Pragtige Sheree in haar poeier blou rok.

Happy birthday 🥳 13!! Vandag 13 jaar terug het ek my winkel se deure oopgemaak na 7 jaar wat ek naaldwerk gedoen het van...
01/10/2025

Happy birthday 🥳 13!! Vandag 13 jaar terug het ek my winkel se deure oopgemaak na 7 jaar wat ek naaldwerk gedoen het vandag my huis.

Bea & Christiaan 17 April'25 🩷
12/08/2025

Bea & Christiaan 17 April'25 🩷

Address

Piketberg

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Friday 07:00 - 12:00

Telephone

+27829670768

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salomie Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Salomie Designs:

Share