07/02/2026
VALENTYNS DAG OP ‘N SKARREL BUDGET… MAAR MET ‘N VOL HART! 💘😂
Aweh my mense… Valentyns is hierso, en ek wil net sê:
my liefde is groot… maar my budget is kleiner as daai R5 BBQ chips by die Bhai.