Kids Galore

Kids Galore Kids Galore ontwerp unieke uitnodigings, banners, water bottel labels, stickers en meer volgens tema vir kinder partytjies.

Sounds pretty accurate😅
22/04/2023

Sounds pretty accurate😅

Ennnn... ons updated pryslys is beskikbaar vir die kinder stickers!! Whatsapp gerus vir meer info - 0662330895
22/04/2023

Ennnn... ons updated pryslys is beskikbaar vir die kinder stickers!! Whatsapp gerus vir meer info - 0662330895

17/02/2022
We nailed it🤣
31/01/2022

We nailed it🤣

29/01/2022
Lees is die grondslag vir sukses, nie net op skool nie, maar ook vir latere sukses in jou beroep. Daarom is dit belangri...
28/01/2022

Lees is die grondslag vir sukses, nie net op skool nie, maar ook vir latere sukses in jou beroep. Daarom is dit belangrik om ’n liefde vir lees van kleins af by jou kind te kweek … en is dit een van die grootste geskenke wat jy aan jou kind kan gee.

Hier is n paar oulike idees vir leeshoekies in n kinder kamer. Skep n spasie waar jou kind rustig kan sit en n oulike boek geniet♡

As jy reeds so spasie het, wys vir ons in die comments

Nuwe Muurstickers beskikbaar op bestelling. Katalogus sal binnekort beskikbaar wees🥳
28/01/2022

Nuwe Muurstickers beskikbaar op bestelling. Katalogus sal binnekort beskikbaar wees🥳

Ek sal sé nommer 5 en nommer 1.
23/04/2021

Ek sal sé nommer 5 en nommer 1.

Mammas, hierdie sagte playpens gaan binnekort beskikbaar wees op ons blad. Sal daar belangstelling wees?
15/02/2021

Mammas, hierdie sagte playpens gaan binnekort beskikbaar wees op ons blad.

Sal daar belangstelling wees?

Just a few photos of blocks made by Kids Galore
13/11/2020

Just a few photos of blocks made by Kids Galore

Address

Voortrekker Street
Polokwane

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kids Galore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kids Galore:

Share