10/01/2023
Gelukkige Nuwe Jaar aan almal. Mag 2023 net alles wat mooi is inhou.
Ons is weer oop en reg om julle bestellings te ontvang.
Bestellings word een keer n week op n Woensdag geplaas en skoene arriveer dan n week later in PE vir optel. Alle bestellings moet geplaas en ten volle betaal wees teen laatste Dinsdag.
Die kinder reeks se skoene is nog baie limited in voorraad, maar sodra voorraad volop is sal ons julle laat weet.
Whatsapp my op 071 360 4882 om jou bestelling te plaas ๐
Madeliefie
###