14/12/2023
Hoe om n eenvoudige bederfie oulik te maak...
n Sjokolade, sweetie pie en n klein hoedjie.
Die beste deel is, ek het oral gesoek vir fotos vir inspirasie en kon niks kry nie, so die is n baie unieke geskenkie.
How to turn a simple treat into a cute gonk...
A slab of chocolate, a sweetie pie and a hand sewn hat.
The best part is, I was looking everywhere for pictures for inspiration but couldn't find anything remotely similar, so this is a completely unique gift.