05/06/2026
Die perfekte wintersgeskenk! ❄️
Hou jouself of iemand spesiaal lekker warm met 'n sagte, persoonlike fleece kombersie.
Ons ontwerp volgens jou tema, kleurkeuse of spesiale versoek. Voeg foto's van geliefdes, kosbare herinneringe, name, aanhalings of enige tema van jou keuse by om dit ekstra uniek te maak. Elke kombers word met sorg ontwerp om 'n spesiale en betekenisvolle geskenk te wees.
Betaling met bestelling. Bestel betyds om teleurstelling te voorkom.
Koerierkoste nie ingesluit nie.
Kontak my gerus vir meer inligting of om jou bestelling te plaas:
Natalie 📱 071 671 7238
💕 Skep 'n kombers vol herinneringe wat vir jare gekoester sal word. 💕