Boere Bessie

Boere Bessie Handgemaakte leer oorbelle. Uniek en anders!

Kom loer in by ons stalletjie volgende naweek by De Land!!
19/10/2024

Kom loer in by ons stalletjie volgende naweek by De Land!!

Besoek vrydag 25 Oktober 15:00 Markdag by de Land Estate. Met lekker musiek en besonderse stalletjies, heerlike eetgoed. Begin vroeg met kersinkopies.

Opgewonde vir die Lofmark volgende week!!24 Julie - 3 AugustusH/V Losberg & 9de StraatFochville
19/07/2024

Opgewonde vir die Lofmark volgende week!!

24 Julie - 3 Augustus
H/V Losberg & 9de Straat
Fochville

Kom besoek my stalletjie by die LOFMARK in Fochville vir jou perfekte paar winters oorbelle!!
07/07/2024

Kom besoek my stalletjie by die LOFMARK in Fochville vir jou perfekte paar winters oorbelle!!


Dankie vir al die ondersteuning by die Liggiemark hierdie jaar!! Sien uit om volgende jaar weer daar uit te stal♡ Geseën...
26/12/2023

Dankie vir al die ondersteuning by die Liggiemark hierdie jaar!! Sien uit om volgende jaar weer daar uit te stal♡

Geseënde Kersfees aan almal en voorspoed vir die nuwe jaar!

Laaste paar dae van die Liggiefees by Abraham Kriel Kinderhuis in Potch! ⭐️
20/12/2023

Laaste paar dae van die Liggiefees by Abraham Kriel Kinderhuis in Potch! ⭐️

Kyk uit vir nuwe voorraad by die Abraham Kriel Liggiefees in Potch. ♡
06/12/2023

Kyk uit vir nuwe voorraad by die Abraham Kriel Liggiefees in Potch. ♡

Egte leer oorbelle en strikkies!😃Kom besoek ons stalletjie by die Liggiefees in Potchefstroom, 1 - 23 Desember*Ons sien ...
26/11/2023

Egte leer oorbelle en strikkies!😃

Kom besoek ons stalletjie by die Liggiefees in Potchefstroom, 1 - 23 Desember*

Ons sien uit 🌲💫

Pragtige haar knippies vir die somer♡R70 vir 2Whatsapp 071 368 2736 vir bestellings.Potchefstroom area.
27/09/2023

Pragtige haar knippies vir die somer♡
R70 vir 2

Whatsapp 071 368 2736 vir bestellings.
Potchefstroom area.

Boere Bessie was vir n geruime tydjie stil, maar ek is terug met meer passie en liefde vir wat ek doen as ooit!! Ek stal...
02/09/2023

Boere Bessie was vir n geruime tydjie stil, maar ek is terug met meer passie en liefde vir wat ek doen as ooit!!

Ek stal vandag uit by die Hartelus Mark in Parys langs die rivier, kom loer gerus!🌱

Laaste paar dae van die Abraham Kriel 🌟Liggiefees🌟 mark!Kom ondersteun ons asseblief en geniet die pragtige liggies!*
21/12/2022

Laaste paar dae van die Abraham Kriel 🌟Liggiefees🌟 mark!
Kom ondersteun ons asseblief en geniet die pragtige liggies!*

Kom besoek ons stalletjie by die Abraham Kriel Liggiefees 1 - 24 Desember.Wye verskeidenheid oorbelle om van te kies, al...
25/11/2022

Kom besoek ons stalletjie by die Abraham Kriel Liggiefees 1 - 24 Desember.

Wye verskeidenheid oorbelle om van te kies, alles egte leer en handgemaak met liefde. 🖤
Die perfekte kersgeskenk!

Handgemaakte egte leer oorbelle.  Perfek vir 'n "dankie sê" geskenkie of net om jou gunstelling juffrou of vriendin te b...
18/11/2022

Handgemaakte egte leer oorbelle. Perfek vir 'n "dankie sê" geskenkie of net om jou gunstelling juffrou of vriendin te bederf!
Geleë in Potchefstroom, maar kourier kan gereël word.
🖤🖤🖤

Kyk uit vir ons stalletjie by die Abraham Kriel Liggiefees 2022!!

Address

Potchefstroom

Telephone

+27713682736

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boere Bessie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category