10/06/2026
Goeiemôre almal! 💫
Gister was sommer n awesome dag en dit was so lekker om jul almal hier by Saartjie te sien!🫶🏻
Die nuwe bloesie het ek S-XL en nie soos ek sê op die video nie🙈🙈 (volg Saartjie link en gaan kyk die video om te sien wat alles te koop is by Saartjie) 🩷
Kom loer in vandag en kom kry vir jou n bloesie of 2 sommer net omdat dit goedkoop genoeg is 🥰🥰
Onthou ook om in te skryf vir die kompetisie om die geskenkpakkie te wen!
Elke R200 aankope binne Saartjie asook elke R200 vir bestellings kry n inskrywing!
Dan kry jy ook n inskrywing as jy Saartjie se Facebook blad like, die verjaarsdag post like en share met ten minste 2 vriendinne wat nog nie vir Saartjie volg nie!
Die geskenkpakkie se waarde is R1000 en bestaan uit lekker warm bykomstighede vir die winter, n parfuum, en so bietjie bling bling!
☎️ 072 490 3866
📫 Sita str 15, Potchefstroom
⏰ Dinsdae-Vrydae vanaf 9h00-17h00 en Saterdae tot 12h00