Loka Potchefstroom

Loka Potchefstroom Loka Potchefstroom Agent

18/06/2025
Bestel nou gerus by Annamarie.Kontak haar gerus +27 84 649 6619๐ŸŒธ
11/05/2025

Bestel nou gerus by Annamarie.

Kontak haar gerus +27 84 649 6619๐ŸŒธ

Kontak Annamarie vir meer inligting:+27 84 649 6619๐ŸŒธ
25/04/2025

Kontak Annamarie vir meer inligting:

+27 84 649 6619๐ŸŒธ

๐Ÿ‘– Stellie Bootleg Jeans โ€“ Waar Styl en Gerief Ontmoet! ๐Ÿ’™Of jy nou โ€™n gemaklike of โ€™n stylvolle voorkoms soek, ons bootle...
04/04/2025

๐Ÿ‘– Stellie Bootleg Jeans โ€“ Waar Styl en Gerief Ontmoet! ๐Ÿ’™

Of jy nou โ€™n gemaklike of โ€™n stylvolle voorkoms soek, ons bootleg jeans is perfek vir enige geleentheid! โœจ Die perfekte pasvorm, hoรซ gehalte materiaal en โ€™n prys van slegs R650 maak dit โ€™n mรณรฉt-hรช vir jou klerekas.

๐Ÿ”น Beskikbaar in groottes 28-44
๐Ÿ”น Stylvolle detail en perfekte lengte

27/03/2025

Vandag ๐“ต๐“ช๐“พ๐“ท๐“ฌ๐“ฑ ons die laaste 2 items in ons ๐—ž๐—ข๐— ๐—ข๐—ฅ๐—˜๐—•๐—œ reeksโ€ฆโ€ฆ.๐Ÿƒ๐Ÿƒ๐Ÿƒ

En die is letterlik die eerste foto wat ek aan die Loka ontwerpspan gestuur het toe ek die mooiste blaar jumsuit aantrek๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ!!!

Is letterlik van โ€˜finally i found youโ€™โ€ฆโ€ฆ.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

As mens langer is, is die ouncies wat lekker pas so skaars soos hoendertande โ€ฆ..
Maarโ€ฆโ€ฆ Liewe Jesus ons so uniek geskape so dit pas ongelukkig ๐—ก๐—œ๐—˜ almal se lyfies nieโ€ฆ
Maar die ontwerp net te mooi en as jy โ€˜n jumpsuit girl is โ€ฆ. verseker vir jou!!!

Lovvvve die kleure en loooove die snitโ€ฆ.!!! Gemaak uit die sagste brushed en met die mooiste knoop detailโ€ฆ
Ons het die bandjies agter gemaak dat daar moontlikheid is van verstel veral vir die dames met die langer bolywe ๐Ÿ˜‰ ons ook by xs small begin en gestop by XL (navorsing onder die Loka span) maar vir ons extra liefde damesโ€ฆ. daar is DIE mooiste top!!! Die Lana Topโ€ฆ. En sy is oerfek vir die tussen in weer wat oppad is!!

Geniet die laaste 2 items van ons reeks!!!

๐“”๐“ด ๐“ต๐“ธ๐“ธ๐“ธ๐“ธ๐“ธ๐“ฟ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ฒ๐“ญ๐“ฎ!!!

๐“›๐“ฒ๐“ฎ๐“ฏ๐“ญ๐“ฎ
๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ

Diรฉ is verseker my heel nuutste gunsteling ๐“ธ๐“พ๐“ฝ๐“ฏ๐“ฒ๐“ฝ!!!

Address

39 OR Tambo Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share