Mooii Homemade clay earrings.

Mooiste klei oorbelle beskikbaar!!Gaan loer gerus op ons Facebook blad om jou gunsteling te kry. 💕Vir enige bestellings ...
21/02/2026

Mooiste klei oorbelle beskikbaar!!

Gaan loer gerus op ons Facebook blad om jou gunsteling te kry. 💕

Vir enige bestellings kontak ons op WhatsApp.

Ons wenner vir die valentynsdag Kompetisie is....Irma Els ❤️🎀🎉Baie geluk!
10/02/2026

Ons wenner vir die valentynsdag Kompetisie is....

Irma Els

❤️🎀🎉

Baie geluk!

Pink en wit  🩷🤍Nuwe oorbelle nou beskikbaar by Mooii.Prys is op fototjie. WhatsApp ons gerus vir bestellings.
23/01/2026

Pink en wit 🩷🤍

Nuwe oorbelle nou beskikbaar by Mooii.

Prys is op fototjie.

WhatsApp ons gerus vir bestellings.

‼️KOMPETISIE TYD‼️Die maand van liefde is om die draai.💕En Sal dit nou nie lekker wees om n kans te staan om hierdie pra...
23/01/2026

‼️KOMPETISIE TYD‼️

Die maand van liefde is om die draai.💕

En Sal dit nou nie lekker wees om n kans te staan om hierdie pragtige stel knippies en klei oorbelle te wen?

Dis so maklik

Wat Moet jy doen? Volg net die eenvoudige stappe.

1️⃣ Like en follow Ellie's Boutique en Mooii op facebook

2️⃣ Share die post en tag 3 vriende

Ja, dis so maklik.

Die wenner Sal die 10 Februarie bekend gemaak word.♥️

Dis mos amper die maand van liefde 💕Pienk, wit en dalk n bietjie rooi klei oorbelle "in the making"🩷🤍
23/01/2026

Dis mos amper die maand van liefde 💕

Pienk, wit en dalk n bietjie rooi klei oorbelle "in the making"
🩷🤍

Nuwe pragtige oorbelle beskikbaar nou by MooiiPrys van elk is op fototjie.Indien belangstel kontak ons gerus op WhatsApp...
22/01/2026

Nuwe pragtige oorbelle beskikbaar nou by Mooii

Prys van elk is op fototjie.

Indien belangstel kontak ons gerus op WhatsApp. 🎀

Daar is splinter nuwe oorbelle oppad, hou ons blad dop!
21/01/2026

Daar is splinter nuwe oorbelle oppad, hou ons blad dop!

25/11/2025
Watch the space.. New things and changes coming. 🌿
21/11/2025

Watch the space..
New things and changes coming. 🌿

💛💛💛
07/11/2023

💛💛💛

Ons was vreeslik still die laaste paar maande.Dit was beslis n "roller coaster" tydperk gewees.Daar het so baie gebeur e...
01/11/2023

Ons was vreeslik still die laaste paar maande.Dit was beslis n "roller coaster" tydperk gewees.Daar het so baie gebeur en verander.

My seuntjie was vir baie lank siek gewees en intussen het ons na n nuwe dorp en provinsie toe verhuis.

So it's been a ride!

Maar ek is baie opgewonde om weer binnekort met julle SPLINTER NUWE Mooii oorbelle te deel!❤️

Xoxo

Trust in the Lord with all your heart,and do not lean on your own understanding - Proverb 3:5

Address

Baillie Park
Potchefstroom
2520

Telephone

+27732733331

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooii posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category