Plain Jane Clothing

Plain Jane Clothing Affordable good quality women's clothing in a variety of sizes. Also plus sizes. Good quality women's clothing at unbeatable prices

Hallo beautiful girls. Ons is by Aardklop. Kom maak n draai. Tent G321.  By ATKV verhoog.
03/10/2017

Hallo beautiful girls. Ons is by Aardklop. Kom maak n draai. Tent G321. By ATKV verhoog.

Ons is hierdie naweek by die Lentefees in Potchefstroom.  Hoop om julle daar te sien
30/08/2017

Ons is hierdie naweek by die Lentefees in Potchefstroom. Hoop om julle daar te sien

01/05/2017

Laaste dag by proea cullifest in Cullinan. Kom maak n draai girls

02/04/2017

Hallo mooi mense. Ons is vandag by The Cradle market in Magalies. Kom maak n draai.

Hi all julle beautiful girls.  Soos julle weet is ons winkel in Potch nou oop.  Ons pryse is bekostigbaar, so as jy beko...
24/03/2017

Hi all julle beautiful girls. Soos julle weet is ons winkel in Potch nou oop. Ons pryse is bekostigbaar, so as jy bekommerd is oor klere vir die winter kom besoek ons. Ons het n skatkis van klere vir jong en oud, formeel en informeel. Daar is iets vir almal. Ek heg ons brosjure aan. Daar is nog vele meer.

Hi al ons pragtige fans.Rachel is van vandag tot Sondag by die Randfontein skou. Kom maak n draai as jy goeie gehalte kl...
02/03/2017

Hi al ons pragtige fans.
Rachel is van vandag tot Sondag by die Randfontein skou. Kom maak n draai as jy goeie gehalte klere soek teen bekostigbare pryse. Ons het nou n kaart masjien so kom swipe. Stalletjie 216

08/10/2016

Laaste dag van aardklop. As jy die week nog nie n mooi kledingstuk gekry het nie ons is bekostigbaar. Van broeke tot rokke en hemde. Kom maak n draai. Tent H is the place to be.

Die Aarde Klop hard hier in Tent H langs Kyknet verhoog.
05/10/2016

Die Aarde Klop hard hier in Tent H langs Kyknet verhoog.

AARDKLOP!!!!!!!!!!!!!!!  Ke Nako (It is time)Kom maak 'n draai.  Tent H - Langs Kyknet verhoog.
04/10/2016

AARDKLOP!!!!!!!!!!!!!!!
Ke Nako (It is time)
Kom maak 'n draai.
Tent H - Langs Kyknet verhoog.

AARDKLOP!!!!!!!!!!!  Ons is daar van more af tot Saterdag.  Tent H, langs Kyknet tent.                                  ...
03/10/2016

AARDKLOP!!!!!!!!!!! Ons is daar van more af tot Saterdag. Tent H, langs Kyknet tent. " I feel the same way about clothes as I do about food - I want everything" - Mindy Kaling
Kom kyk na ons fantastiese pryse en uitstekende kwaliteit.
Gypsy broeke - R130. Verskeidenheid Somertoppies (Tot 4XL) - R80

Die eerste verskyning van Plain Jane se 'banner' by die Pannefees. Kom sien dit weer volgende week by Aardklop. Tent H. ...
01/10/2016

Die eerste verskyning van Plain Jane se 'banner' by die Pannefees. Kom sien dit weer volgende week by Aardklop. Tent H. Reg langs Kyknet tent

Reg vir die Pannefees by Laerskool Die Arend in Brakpan. Hoop ons hou klere oor vir Aardklop
30/09/2016

Reg vir die Pannefees by Laerskool Die Arend in Brakpan. Hoop ons hou klere oor vir Aardklop

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plain Jane Clothing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plain Jane Clothing:

Share