11/06/2026
๐ฆ VADERSDAG BY BOS-JAPIE ๐
Soos Pa, so kind. โค๏ธ
Die liefde vir die bos, die veld en die avontuur word van geslag tot geslag oorgedra.
Vier hierdie Vadersdag met 'n Bos-Japie h**p vir Pa ๐จโ๐ผ 'n geskenk wat hy met trots sal dra.
๐ Besoek ons aanlyn winkel:
www.bos-japie.co.za
Vir die Pa wat die wilde hart van Afrika leef.