Rissiepit

Rissiepit Wooden & leather jewelry for young and old. "Life is to short to wear boring jewelry"

Gedagte vir vandag…Ware geloof bly nie net in jou hart en jou woorde nie, dit loop uit in jou hande, jou keuses en die m...
18/08/2026

Gedagte vir vandag…
Ware geloof bly nie net in jou hart en jou woorde nie, dit loop uit in jou hande, jou keuses en die manier waarop jy ander mense behandel. 🫶🏻

Mooi week almal 🩷

Vandag vier ons jou MOOISTE VROU🩷Die vrou wat droom, liefhet, hard werk, omgee en aanhou selfs op die dae wanneer sy nie...
09/08/2026

Vandag vier ons jou MOOISTE VROU🩷

Die vrou wat droom, liefhet, hard werk, omgee en aanhou selfs op die dae wanneer sy nie sterk voel nie.

Die vrou wat ander dra, maar soms self ’n bietjie ondersteuning nodig het.

Elke vrou het haar eie storie. Haar eie krag. Haar eie mooi manier om ’n verskil te maak.

Dankie dat jy deel is van ons storie. ❤️

Gelukkige Vrouedag aan elke ongelooflike vrou!

NOG NET 3️⃣DAE OOR!! ❗️Onthou❗️Tag n vriendin EN share die post! Onthou ook om te comment op Instagram 🎉🎉🎉Mooi dag xx
06/08/2026

NOG NET 3️⃣DAE OOR!!

❗️Onthou❗️
Tag n vriendin EN share die post!
Onthou ook om te comment op Instagram 🎉🎉🎉

Mooi dag xx

KOMPETISIETYD!!!

Vrouedag is om die draai 🫶🏻

Daar is sekere vroue wat God oor ons pad stuur… vroue wat ons dra wanneer ons moeg is, saam met ons lag totdat die trane loop, saam met ons huil wanneer die lewe swaar raak, en sonder dat ons vra, vir ons bid.

Daardie vriendin wat altyd luister.
Daardie suster wat nooit ophou glo in jou nie.
Daardie ma, dogter, tannie of vriendin wat jou herinner dat jy nooit alleen is nie.

Ek is ongelooflik dankbaar vir die kosbare vroue wat deel is van my storie, en hierdie Vrouedag wil RISSIEPIT graag vir jou én ’n kosbare vriendin bederf!

JY én ’n spesiale vriendin kan ELKEEN 5 stelle oorbelle van julle keuse wen!
(Slegs oorbelle wat tans in voorraad is.)

❗️Om deel te neem:❗️

🔹Tag ’n vriendin wat jy voel verdien om bederf te word.
🔹Like en deel ons Facebook-blad
🔹Volg ons ook op Instagram , tag nog ’n vriendin daar en staan ’n ekstra kans om te wen!

🎉 Ons kondig die gelukkige wenner én haar vriendin op 9 Augustus (Vrouedag) aan.🎉

Aan elke vrou wat hierdie lees:
Moenie vergeet hoe kosbaar jy is nie.

Leef jou storie.
🩷 Jy is genoeg.
🩷 Jy is uniek.
🩷 Jy is geliefd.
🩷 Jy maak ’n verskil.

Sterkte aan almal!
Liefde Chanel 🫶🏻

P.S. Koerierkoste is vir die wenner se rekening.

Vier jou uniekheid. Vier jou storie.Hierdie Vrouemaand vier ons elke vrou, haar krag, haar mooi en die unieke storie wat...
03/08/2026

Vier jou uniekheid. Vier jou storie.

Hierdie Vrouemaand vier ons elke vrou, haar krag, haar mooi en die unieke storie wat net sy kan vertel.

Mag jy altyd onthou: Jy is uniek, kosbaar en genoeg presies soos jy is. 💜

01/08/2026
“Don’t judge each day by the harvest you reap, but by the seeds that you plant.”— Robert Louis Stevenson
27/07/2026

“Don’t judge each day by the harvest you reap, but by the seeds that you plant.”
— Robert Louis Stevenson

KOMPETISIETYD!!! Vrouedag is om die draai 🫶🏻Daar is sekere vroue wat God oor ons pad stuur… vroue wat ons dra wanneer on...
21/07/2026

KOMPETISIETYD!!!

Vrouedag is om die draai 🫶🏻

Daar is sekere vroue wat God oor ons pad stuur… vroue wat ons dra wanneer ons moeg is, saam met ons lag totdat die trane loop, saam met ons huil wanneer die lewe swaar raak, en sonder dat ons vra, vir ons bid.

Daardie vriendin wat altyd luister.
Daardie suster wat nooit ophou glo in jou nie.
Daardie ma, dogter, tannie of vriendin wat jou herinner dat jy nooit alleen is nie.

Ek is ongelooflik dankbaar vir die kosbare vroue wat deel is van my storie, en hierdie Vrouedag wil RISSIEPIT graag vir jou én ’n kosbare vriendin bederf!

JY én ’n spesiale vriendin kan ELKEEN 5 stelle oorbelle van julle keuse wen!
(Slegs oorbelle wat tans in voorraad is.)

❗️Om deel te neem:❗️

🔹Tag ’n vriendin wat jy voel verdien om bederf te word.
🔹Like en deel ons Facebook-blad
🔹Volg ons ook op Instagram , tag nog ’n vriendin daar en staan ’n ekstra kans om te wen!

🎉 Ons kondig die gelukkige wenner én haar vriendin op 9 Augustus (Vrouedag) aan.🎉

Aan elke vrou wat hierdie lees:
Moenie vergeet hoe kosbaar jy is nie.

Leef jou storie.
🩷 Jy is genoeg.
🩷 Jy is uniek.
🩷 Jy is geliefd.
🩷 Jy maak ’n verskil.

Sterkte aan almal!
Liefde Chanel 🫶🏻

P.S. Koerierkoste is vir die wenner se rekening.

Lekker naweek almal🫶🏻🫶🏻
17/07/2026

Lekker naweek almal🫶🏻🫶🏻

Address

Randburg

Telephone

+27795165658

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rissiepit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rissiepit:

Shortcuts

Share

Category