Kosbaar

Directions

Kosbaar 2-in-1 Yskas magneet met motivering boodskappie en stel oorbelle. Coasters met groter hang oorbelle.

Bespreek by Samesyn Restaurant And Coffee Shop vir Vadersdag. Die kos is lekker en die diens vriendelik. Terwyl jy daar ...
12/06/2026

Bespreek by Samesyn Restaurant And Coffee Shop vir Vadersdag. Die kos is lekker en die diens vriendelik. Terwyl jy daar is koop gerus van ons oorbelle wat daar uitgestal word.

Beskikbaar by Blessed Tresses. Kyk gerus na hulle  Februarie specials.
13/02/2026

Beskikbaar by Blessed Tresses. Kyk gerus na hulle Februarie specials.

HiSonder julle kan ons nie suksesvol wees nie 🙂Ondersteun ons wanneer julle geskenke nodig het of bederf jouself. Deel o...
12/02/2026

Hi

Sonder julle kan ons nie suksesvol wees nie 🙂

Ondersteun ons wanneer julle geskenke nodig het of bederf jouself.

Deel ons whatsapp groep, Facebook blad en produkte met julle kontakte

Vra asb indien julle opsoek is na 'n spesifieke kleur of styl.

Koop direk by ons of besoek een van die plekke waar ons stands met oorbelle het:

💇🏼‍♀️Labora Salon: 40 Lazaar Laan,Randagte

💇🏼‍♀️Blessed Tresses Salon: 53 Stegman Str, Randgate

💇🏼‍♀️Fabuloso Salon: 60 Homestead Laan, Homelake

💇🏼‍♀️Stilista Salon: 1 Darter Str, Greenhills

☕ Samesyn Restaurant & koffie winkel: 1 Falcon Str, Rant & Dal

💇🏼‍♀️ CB Hair by Cassandra Salon: Rant & Dal.

Bespreek jou Valentyns ete by Samesyn Restaurant And Coffee Shop en koop van ons oorbelle wat daar uitgestal is
28/01/2026

Bespreek jou Valentyns ete by Samesyn Restaurant And Coffee Shop en koop van ons oorbelle wat daar uitgestal is

Nou beskikbaar by Labora - Salon , besoek gerus vir Nicolene van der Berg  om jouself te bederf
09/01/2026

Nou beskikbaar by Labora - Salon , besoek gerus vir Nicolene van der Berg om jouself te bederf

Besoek Fabuloso Hair and beauty en Renewed U Salon  vir hulle specials en koop van ons oorbelle wat daar beskikbaar is.
07/01/2026

Besoek Fabuloso Hair and beauty en Renewed U Salon vir hulle specials en koop van ons oorbelle wat daar beskikbaar is.

Maak jou afspraak by Stilista Randfontein en koop vir jou 'n mooi stel oorbelle ook om die jaar af te skop.
23/12/2025

Maak jou afspraak by Stilista Randfontein en koop vir jou 'n mooi stel oorbelle ook om die jaar af te skop.

Address

Randfontein Outlying

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosbaar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category