Nèla Creations

Nèla Creations Handmade kids clothing.

Hi almal. Ek maak winter/swem/bad jassies vir kindertjies vir 'n ekstra inkomste. Die swem/bad jassies maak ek van hando...
03/08/2024

Hi almal. Ek maak winter/swem/bad jassies vir kindertjies vir 'n ekstra inkomste. Die swem/bad jassies maak ek van handoek materiaal so dis lekker om net aan te trek na swem of bad (plain materiaal). Die winterjassies maak ek van fleece materiaal so hle is lekker sag (met prentjies). Ek is van Tarlton maar kan ook pudo regoor SA. Indien belangstel kan ek gerus gekontak word op whatsapp 0726782191.

My pryse is as volg :
1-2/2-3jaar R170. 3-4/4-5jaar R180. 5-6/6-7/7-8jaar R200. 8-9/9-10/11-12jaar R220.

Hierdie👇is wat ek beskikbaar het.

Somer rokkies. R120 elk
09/10/2023

Somer rokkies. R120 elk

Swem/bad jassies. Gemaak van handoekstof materiaal. Lekker om sommer aan te trek na lekker swem of bad. 1-2 jr / 2-3 jr ...
09/10/2023

Swem/bad jassies. Gemaak van handoekstof materiaal. Lekker om sommer aan te trek na lekker swem of bad. 1-2 jr / 2-3 jr -R170
3-4 jr / 4-5 jr - R180
5-6 jr / 6-7 jr / 8-9jr - R200
8-9 jr - R220
9-10 jr / 11- 12jr - R250

Winter jassies1-2 jr / 2-3 jr -R1703-4 jr / 4-5 jr - R1805-6 jr / 6-7 jr / 8-9jr - R2008-9 jr - R2209-10 jr / 11- 12jr -...
09/10/2023

Winter jassies
1-2 jr / 2-3 jr -R170
3-4 jr / 4-5 jr - R180
5-6 jr / 6-7 jr / 8-9jr - R200
8-9 jr - R220
9-10 jr / 11- 12jr - R250

Address

Randfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nèla Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share