Malois

Malois Exclusive clothing and accessories boutique

23/12/2017

Kom besoek Maloi's se stalletjie by Hartenbos Aandmark. Afslag tot 50% op ALLE voorraad.

๐ŸŒน๐ŸŒน๐ŸŒน

Doen jou kersinkopies by Maloi's. Pragtige linne runners en kussings. Krale -50%. Alle Somervoorraad tot 50% afgemerk!!
14/12/2017

Doen jou kersinkopies by Maloi's. Pragtige linne runners en kussings. Krale -50%. Alle Somervoorraad tot 50% afgemerk!!

06/12/2017
21/11/2017

Goeie mรดre!

Boetiek bestuurder pos beskikbaar by Maloi's Boetiek.

Aanstel datum: Januarie 2018

Kontak 079 189 0285 indien u belangstel.

Dankie!๐ŸŒธ

Nuwe Makietie Linne voorraad & pragtige somer serpies! Kom kyk na die splinternuwe somer voorraad. Jy sal nie spyt wees ...
15/11/2017

Nuwe Makietie Linne voorraad & pragtige somer serpies!

Kom kyk na die splinternuwe somer voorraad. Jy sal nie spyt wees nie!

Kom loer gerus in by Maloi's Boetiek @ Ou meul gebou, Riversdal.

10/11/2017

Splinternuwe somervoorraad is uitgepak by Maloi's @ Ou Meul padstal, Riversdal.

Kom maak gerus ล„ draai ! ๐ŸŒน

Nuwe Somer voorraad by Malois Boetiek & pragtige skilderye!Kom loer gerus in! ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
18/10/2017

Nuwe Somer voorraad by Malois Boetiek & pragtige skilderye!

Kom loer gerus in!

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Kom kyk na Maloi's Boetiek se somer voorraad, pragtige skildery, Fine Design kussings en Wonki Ware items. Jy sal nie sp...
12/10/2017

Kom kyk na Maloi's Boetiek se somer voorraad, pragtige skildery, Fine Design kussings en Wonki Ware items.

Jy sal nie spyt wees nie! ๐ŸŒธ

Maloi's Boetiek, N2, Riversdal

Nuwe voorraad ! Kom loer gerus in by Maloi's Boetiek.
04/10/2017

Nuwe voorraad !

Kom loer gerus in by Maloi's Boetiek.

Somer voorraad is hier asook pragtige skilderye! Kom drink eers koffie by Ou meul bakkery ( "coming soon" ) ! Maloi's Bo...
30/09/2017

Somer voorraad is hier asook pragtige skilderye! Kom drink eers koffie by Ou meul bakkery ( "coming soon" ) !

Maloi's Boetiek, Maxis building, N2, Riversdal

Kom loer gerus in!

Address

Maxi Gebou, N2, Riversdal
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0791890285

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malois:

Share

Category