15/06/2026
-Goeie nuus!!!
As jy dalk uit gemis het om betyds die Vadersdag boksies te bestel, gaan daar van Woensdag oggend af n paar koekies wees by Robertson Apteek 🤗💃💪
Woensdag. Limited stock. Gaan shop!
Gaan loer in en kry daai koekies vars van die rak af💃
Dankie
Happy Monday☀️🤗🍪