Loka Robertson

Loka Robertson Loka Klere & Bykomstighede in die hartjie van Robertson. OOP: Dinsdae - Vrydae 9H tot 16H

Ons nuwe Tilted Staute Jeans is hier โ€” en hierdie denim is alles behalwe boring! ๐Ÿ‘–๐ŸŒฟDie denim het โ€™n raw edge onderkant, ...
04/09/2026

Ons nuwe Tilted Staute Jeans is hier โ€” en hierdie denim is alles behalwe boring! ๐Ÿ‘–๐ŸŒฟ

Die denim het โ€™n raw edge onderkant, wat beteken jy kan self jou perfekte lengte bepaal. Dra hom lank, knip hom korter, of doen sommer โ€™n lekker turn-up vir โ€™n meer casual look. ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟโœจ

En dan daai klein detail wat hom ekstra spesiaal maakโ€ฆ ๐Ÿ‘–๐Ÿ‘Œ๐Ÿปโœจ

Die tilted edge by die knoop gee die jeans daardie unieke, effens skewe detail wat hom anders maak as jou gewone denim.

Ons het hom saam met ons nuwe Mila Toppie in Groen gestileer. ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟโœจ

BELANGRIKE NOTA OOR DIE MILA TOPPIE !!
Hierdie Mila Toppie se materiaal het nie 4-way stretch soos ons vorige Mila Toppie nie. Die band kan daarom vir jou effens stywer sit as wat jy met die eerste Mila gewoond is. Hou dit asseblief in gedagte wanneer jy jou grootte kies. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒฟโœจ

Tilted detail. Raw edge. Jou lengte, jou styl. โœจ

Loka Robertson | 082 778 1006
https://lokarobertsonboetiek.co.za/product/staute-tilted-denim/

๐ƒ๐ข๐ž ๐Œ๐š๐ง๐ฌ ๐ฐ๐จ๐ซ๐ ๐จ๐จ๐ค ๐›๐ž๐๐ž๐ซ๐Ÿ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฎ๐ง๐ž๐ซ๐ฌ ๐›๐š๐š๐๐ฃ๐ข๐ž๐ฌ!!๐Ÿ‰๐Ÿ‰๐Œ๐š๐š๐ค ๐ฌ๐ž๐ค๐ž๐ž ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐จ๐จ๐ข ๐๐ข๐ญ ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฆ๐š๐ง๐๐ฃ๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐ง๐ง๐ž๐ž๐ซ ๐ฃ๐ฒ ๐ฃ๐จ๐ฎ๐ง๐ž ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ž...
04/09/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐Œ๐š๐ง๐ฌ ๐ฐ๐จ๐ซ๐ ๐จ๐จ๐ค ๐›๐ž๐๐ž๐ซ๐Ÿ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฎ๐ง๐ž๐ซ๐ฌ ๐›๐š๐š๐๐ฃ๐ข๐ž๐ฌ!!๐Ÿ‰๐Ÿ‰

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ฌ๐ž๐ค๐ž๐ž ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐จ๐จ๐ข ๐๐ข๐ญ ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฆ๐š๐ง๐๐ฃ๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐ง๐ง๐ž๐ž๐ซ ๐ฃ๐ฒ ๐ฃ๐จ๐ฎ๐ง๐ž ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ๐Ÿ’š๐Ÿ’š

www.lokarobertsonboetiek.co.za
082 778 1006 | Loka Robertson

Is julle reg vir ietsie nuuts???๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–     Loka Robertson | 082 778 1006
03/09/2026

Is julle reg vir ietsie nuuts???๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–



Loka Robertson | 082 778 1006

03/09/2026

Ek LOVE strikkiesโ€ฆ ๐ŸŽ€๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‹

Maar kom ons wees eerlikโ€ฆ om die perfekte strikkie te maak vat tyd, geduld en โ€™n paar probeerslae. ๐Ÿ˜…๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿคญ๐Ÿ‹๐ŸŽ€

Gelukkig het ek vir julle โ€™n vinnige tutorial gemaak, sodat jy binne minute die mooiste strikkie kan maak om jou Loka-look klaar af te rond. ๐ŸŽ€๐Ÿ‹๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Loka Robertson | 082 778 1006

Ons hoop julle is so opgewonde soos ons oor hierdie Nuwe Supporter Hoodies, elkeen het sy eie persoonlikheid! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ G...
02/09/2026

Ons hoop julle is so opgewonde soos ons oor hierdie Nuwe Supporter Hoodies, elkeen het sy eie persoonlikheid! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐Ÿผโ€โ™€๏ธ

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Groen & Goud โ€“ want ons almal se bloed is mos groen en goud.
๐ŸŒธ Goud & Pienk โ€“ want party dae wil โ€™n mens net vir die Blomme ietsie pienk dra.
๐ŸŒท Die Protea Hoodie โ€“ โ€™n bietjie blom, โ€™n bietjie trots en โ€™n hele klomp Loka vibes.

Maar nou is dit jou beurtโ€ฆ

WATTER EEN IS JOU GUNSTELING?
Drop jou keuse hieronder! ๐Ÿ‘‡

Ons hoodies is nou beskikbaar op PRE-ORDER. Hulle word nie vooraf gemaak en aangehou nie โ€” elkeen word spesiaal volgens bestelling gemaak.

๐Ÿ•’ Wagtydperk: ยฑ3 weke

Ons streef natuurlik altyd na die vinnigste moontlike dienslewering, maar party items het net daardie ekstra bietjie liefde, detail en tyd nodig om presies reg te wees ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐ŸŒธ

Wil jy joune hรช?

www.lokarobertsonboetiek.co.za
Loka Robertson | 0827781006

Oumas en Oupas verdien hulle eie merchandise! ๐Ÿ‘ต๐Ÿป๐Ÿง“๐Ÿป๐ŸŒธOns is SO excited om vandag ons nuwe Ouma & Oupa-reeks te launch โ€” โ€™n...
02/09/2026

Oumas en Oupas verdien hulle eie merchandise! ๐Ÿ‘ต๐Ÿป๐Ÿง“๐Ÿป๐ŸŒธ

Ons is SO excited om vandag ons nuwe Ouma & Oupa-reeks te launch โ€” โ€™n spesiale versameling vir die mense wat altyd โ€™n ekstra drukkie, โ€™n lekker koppie koffie en โ€™n ๐•ก๐•๐•–๐•œ๐•œ๐•š๐•– ๐• ๐•ก ๐•™๐•ฆ๐•๐•๐•– ๐•ค๐•œ๐• ๐• ๐•ฅ ๐•™๐•–๐•ฅ ๐Ÿซถ๐Ÿปโœจ

In die reeks is daar ietsie vir elke Ouma & Oupa:

๐ŸŒธ Die mooiste komberse
๐Ÿง“๐Ÿป Spesiale kussing waar hulle snacks kan in weg steek vir wanneer die klein kinders kom kuier
๐ŸŒธ Koffiebekers vir daardie oggendkoffie
๐Ÿง“๐Ÿป Chochies vir โ€™n bietjie ekstra bederf
๐ŸŒธ En natuurlikโ€ฆ โ€™n spesiale Ouma & Oupa hempie!

Of jy nou vir Ouma en Oupa wil verras, ietsie spesiaal vir hulle wil gee, of sommer net wil sรช ๐”ป๐•’๐•Ÿ๐•œ๐•š๐•– ๐••๐•’๐•ฅ ๐•›๐•ฆ๐•๐•๐•– ๐•›๐•ฆ๐•๐•๐•– ๐•š๐•ค โ€” hierdie reeks is gemaak met baie liefde. ๐Ÿฅน๐Ÿซถ๐Ÿป

Ouma & Oupa โ€” ๐“ฟ๐“ช๐“ท๐“ญ๐“ช๐“ฐ ๐“ฒ๐“ผ ๐“ณ๐“พ๐“ต๐“ต๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“พ๐“ป๐“ฝ ๐“ธ๐“ถ ๐“ฐ๐“ฎ๐“ฟ๐“ฒ๐“ฎ๐“ป ๐“ฝ๐“ฎ ๐”€๐“ธ๐“ป๐“ญ!

Loka Robertson | 082 778 1006

Nammie Toppies nog beskikbaar in Small - 3XL.Die mooiste, sagte geel  kleur ๐Ÿ’›๐Ÿ’›R380elkLoka Robertson | 082 778 1006
01/09/2026

Nammie Toppies nog beskikbaar in Small - 3XL.
Die mooiste, sagte geel kleur ๐Ÿ’›๐Ÿ’›
R380elk

Loka Robertson | 082 778 1006

๐ŸŒธ๐ŸŒป๐Ÿชป๐ŸŒท๐ŸŒน๐ŸŒบLoka Robertson | Robertson Boetiek www.lokarobertsonboetiek.co.za0827781006
01/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒป๐Ÿชป๐ŸŒท๐ŸŒน๐ŸŒบ

Loka Robertson | Robertson Boetiek
www.lokarobertsonboetiek.co.za
0827781006

๐˜‰๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ต๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜‰๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฅ๐˜ด๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ฆ ๐Ÿ’ญ
31/08/2026

๐˜‰๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ต๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜‰๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฅ๐˜ด๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ฆ ๐Ÿ’ญ


Address

7 Voortrekker Street
Robertson
6705

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Robertson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share