Inaaldjie

Inaaldjie Naaldwerk dienste volgens u behoeftes. Reperasies... amper alles waaraan u kan d**k! Kleremaakster / seamstress

Dankbaar vir die ondersteuning in Robertson. Voel nie soos n "inkommer" nie
18/02/2026

Dankbaar vir die ondersteuning in Robertson. Voel nie soos n "inkommer" nie

Valentynsbal Robertson rokkie. Wag nog vir fotos van ander kandidaat. Baie dankie vir julle ondersteuning.
18/02/2026

Valentynsbal Robertson rokkie. Wag nog vir fotos van ander kandidaat. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Blazer aan die baas se bas. ;)
15/09/2024

Blazer aan die baas se bas. ;)

Matriekafskeid April 2024
06/06/2024

Matriekafskeid April 2024

25/12/2023

Geseënde Kersfees aan al my vriende, familie en kennisse. Mag julle 'n vreedsame dag geniet saam met julle geliefdes, en indien julle alleen is, weet dat daar iewers iemand is wat lief is vir julle. Onthou... die Here verlaat nooit sy kinders nie.

2023 rok wat ek nie maklik sal vergeet nie.
12/12/2023

2023 rok wat ek nie maklik sal vergeet nie.

An urgent order for a gorgeous lady. Thank you for your support Ms Brits
11/12/2023

An urgent order for a gorgeous lady. Thank you for your support Ms Brits

Baadjie gemaak van 'n "serp". Het na hierdie foto geneem was middellyf kleiner gemaak.
01/10/2023

Baadjie gemaak van 'n "serp". Het na hierdie foto geneem was middellyf kleiner gemaak.

Address

Waterkant Str
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27833114262

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inaaldjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share