Iets Anders

Iets Anders Maak en verkoop van juwele. Serpe

So opgewonde om nuwe Aluminium voorrade van Madagascar te kry. Moes julle net wys.  Hou dop vir die oorbelle, ringe en a...
20/03/2024

So opgewonde om nuwe Aluminium voorrade van Madagascar te kry. Moes julle net wys. Hou dop vir die oorbelle, ringe en armbande. Whatsapp vir pryse. Pryse wissel van R150 tot R360.
Courier met liefde.
073 426 6261

Ons is in Harties by die NG kerk se kersmark. Kom maak n draai en kry somer klaar die kers inkoppies. Die mooiste goed h...
01/11/2023

Ons is in Harties by die NG kerk se kersmark. Kom maak n draai en kry somer klaar die kers inkoppies. Die mooiste goed hier.

22/08/2023

Goeie naand aan al ons kleinte. Ons wil graag n whatsapp groep begin waar ons foto's gaan op sit as jy op die groep wil wees asb stuur vir ons n boodskap met jou nomer. Om op die groep te wees.

14/05/2023

Aan elke ma baie geluk.
Ons is vandag tot 3uur in Waterfall Mall.
As jy nog nie iets moois vir jou ma gekry het nie. Kom maak n draai ons help vinnag om die perfekte geskenkie vir haar te kry.

12/05/2023

Ons is in Watervall Mall Rustenburg tot Sondag.

Moedersdag is Sondag as jy nog nie iets moois het vir die ma in jou lewe nie, kom maak n draai by ons. Ons staan in Wate...
11/05/2023

Moedersdag is Sondag as jy nog nie iets moois het vir die ma in jou lewe nie, kom maak n draai by ons. Ons staan in Watervall Mall Rustenburg. Ons kan nie wag op jou te help jou geskenk pakkie op te maak vir jou moeder nie.

09/03/2023

Iets Anders het nou n email address. Vir eenage navrae of bestelings kan n epos gestuur word en ons help graag.
Ons email is
[email protected]

Ons is baie opgewonde vir die naweek se mark. Ons gaan by die Dwergie fees wees wat by Dube gehou word in Brit. Ons kan ...
09/03/2023

Ons is baie opgewonde vir die naweek se mark. Ons gaan by die Dwergie fees wees wat by Dube gehou word in Brit. Ons kan nid wag om almal te sien nie.

Hier is waar julle ons kan sien by die volgende feeste ons is baie opgewonde om elkeen te sien.
27/02/2023

Hier is waar julle ons kan sien by die volgende feeste ons is baie opgewonde om elkeen te sien.

29/01/2023

Paar van ons juwelle

Address

Rustenburg Nu

Telephone

+27734266261

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Iets Anders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Iets Anders:

Share