12/09/2025
✨👩👧MOMMY & ME GIVEAWAY WORTH R7200!👩👧✨
Mammas, ons weet julle harte is groot en julle hande altyd vol 💖, daarom het ons saam met ’n paar wonderlike besighede iets besonders geskep… en JY kan dit wen! 🎉
👉 Só skryf jy in:
1️⃣ Volg al die besighede wat in hierdie post getag is (IG & FB).
2️⃣ Like 👍🏼 hierdie post.
3️⃣ Tag 2 mammas in die comments.
4️⃣ Deel hierdie post op jou blad.
Uit die Hart Fotografie
Little Marshmallow Parties & Events
My Adventure Box/My Avontuur Boks
BabyGym with Marijke - Rustenburg
Aquanetika
⚡️BONUS: Hoe meer jy tag & deel, hoe beter is jou kanse om te wen! 😉
📅 Kompetisie sluit 24 September @ Middernag
🏆 Wenner aangekondig 26 September
🌟 Mammas, hierdie is vir JOU , moenie die kans mis om bederf te word en spesiale herinneringe saam met jou baba te wen nie! 🌟